CAPE CARP

CAPE CARP Fresh water fishing baits supplier.

9 Mei... Hierdie is een vir die boeke.. Stilte voor die storm.... Letterlik...Jac and his son Fished at Bloudam and myse...
18/05/2026

9 Mei...
Hierdie is een vir die boeke.. Stilte voor die storm.... Letterlik...
Jac and his son Fished at Bloudam and myself at Voëlvlei dam... Voëlvlei had thé best weather - sunny but not scorching, no wind but oh my was the water cold.... All in preparation for the level 8 warning... So agv die koue front het die vis maar swaar gebyt but we know that Cape Carpians are die hard...
Jac eindig 1ste algeheel in sy zone en vir die kompetisie met 7 vis (11.15kg), De Wet vang 3 vis (7kg). Ongelukkig geen fotos van my vis Mr ek vang 12 vis en eindig 2de vir die dag (uit totaal van 25 hengelaars) ....

What a weekend.... And not an April fools weekend: X2 silver and a 1st gold for the junior lady in a Super league....Cap...
13/04/2026

What a weekend.... And not an April fools weekend: X2 silver and a 1st gold for the junior lady in a Super league....Cape Carp jou yster

07/04/2026
Die afgelope naweek het dit baie goed gegaan vir nog twee van   se manne.Adriaan Coetzee en Richard Scotty Scott  was bi...
07/04/2026

Die afgelope naweek het dit baie goed gegaan vir nog twee van se manne.
Adriaan Coetzee en Richard Scotty Scott was bietjie by Bulshoekdam en het groot sakke vis gevang. Tussen die twee is daar 98 vis met n gewig van 230kg gevang. Daar was selfs kurpers van oor die 2kg gevang met floaties. Dis baie goed.
Baie geluk manne. 💯

Chris Erasmus en sy vrou het die naweek by Rivier Plaas gaan kamp en het behoorlik onder die visse ingeklim. Baie mooi j...
06/04/2026

Chris Erasmus en sy vrou het die naweek by Rivier Plaas gaan kamp en het behoorlik onder die visse ingeklim. Baie mooi julle twee. Goed gedoen.

A few random pics of some fish caught the past 1month... But a special congrats to Zaskia that has won her very 1st WCSL...
15/03/2026

A few random pics of some fish caught the past 1month... But a special congrats to Zaskia that has won her very 1st WCSL comp last week


Hoe rooier hoe mooier...Well done to all the Cape Carp ambassadeers.... So many in the TOP 10 after the 1st WCSL comp......
11/02/2026

Hoe rooier hoe mooier...

Well done to all the Cape Carp ambassadeers.... So many in the TOP 10 after the 1st WCSL comp.... Sien uit na die jaar se visvang.

Address

Cape Town

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27832346845

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CAPE CARP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CAPE CARP:

Shortcuts

Share

Category