Earthy Scents

Earthy Scents Handcrafted Soap Bars

Earthy Scents 1jaar oud!! Wat n mooi & geseënde dag was dit nie. Net lekker bymekaar kom van spesiale vriendinne in my l...
26/11/2025

Earthy Scents 1jaar oud!!

Wat n mooi & geseënde dag was dit nie. Net lekker bymekaar kom van spesiale vriendinne in my lewe!
Baie dankbaar vir sulke oulike vriendinne xx

Ons vier nie net 1jaar, maar ook sommer vrouwees!!
Die lewe as n Mamma/Vrou nie aldag maklik. Dit verg belans, deursettingsvermoë, liefde, geduld en soms wonderwerke!!! 🤭
Soms weet ons nie wie ons meer irriteer .... ons man's of ons kinders!! 😉 Maar ons is dankbaar vir hulle!!

Ons as vrouens dra die gemeenskap/ons families/ons werksplek op ons skouers... soms met n vrolike glimlag, soms met n masker!! Onthou om altyd na die Here te draai vir leiding!!

Moenie so baie druk op jouself sit!
🌸Ontspan!!
🌼Kyk mooi na jouself! Daar net een van jou!
🦋Jy is uniek!

Liefde
Karlien & Ilané
💜🩷

18/11/2025
Klein Markies 2025 🫶🏻🩵 Markie @ Suidkerk Kuilsrivier 💚 Markdag @ SkoolOf ons nou voorbereiding doen vir klein markies of...
18/11/2025

Klein Markies 2025 🫶🏻

🩵 Markie @ Suidkerk Kuilsrivier
💚 Markdag @ Skool

Of ons nou voorbereiding doen vir klein markies of groot Kersmarkte.... saam jou dit n fees sus!

Baie dankie aan InteliGro vir julle ondersteuning!! Dit was n voorreg om vir julle dames ietsie spesiaal te maak. Geniet...
29/08/2025

Baie dankie aan InteliGro vir julle ondersteuning!! Dit was n voorreg om vir julle dames ietsie spesiaal te maak.
Geniet julle damesdag vandag!!!
Liefde
Karlien&Ilané
💜🩷

Baie dankie liewe Luzanne Pienaar vir jou ondersteuning! Waardeer so baie! Alles met liefde!!🫶🏻
26/08/2025

Baie dankie liewe Luzanne Pienaar vir jou ondersteuning! Waardeer so baie!
Alles met liefde!!🫶🏻

1ste Markie vir 2025 done!!!Baie dankie vir almal se ondersteuning!! Was groot sukses!(Alle eer aan die Here)Ons sien ui...
24/07/2025

1ste Markie vir 2025 done!!!

Baie dankie vir almal se ondersteuning!! Was groot sukses!
(Alle eer aan die Here)
Ons sien uit om voor te berei vir Kersfeesmark!
Ons sluit af met lekker Onrus roomys.
Geseënd xx

Liefde
Karlien & Ilané
💜🩷

Ons stalletjie staan!!!!Gaan loer gerus The Gift Market @ Curro Hermanus Van 4 - 19 Julie 2025Baie dankie aan my wonderl...
03/07/2025

Ons stalletjie staan!!!!
Gaan loer gerus
The Gift Market @ Curro Hermanus
Van 4 - 19 Julie 2025

Baie dankie aan my wonderlike Tannie (Tannie Erna) & beste Mamma vir opslaan van ons stalletjie.
So lief vir julle!

Liefde
Karlien & Ilané
💜🩷

Ons is gereed!!!!! Geseënd!!!🫶🏻
01/07/2025

Ons is gereed!!!!!
Geseënd!!!
🫶🏻

01/07/2025

Hallo Almal,

Ons was dalk tydjie stil... maar is reg om weer volstroom aan die werk te spring!!
Skuus vir stilte... Mamma-wees & kind-wees hou ons lekker besig (geseënd).
Ons besef hoe belangrik is dit om tyd vir mekaar & vir jouself te maak!

Ons volgende mark is oor 3 dae... ja 3 dae!!!! Kom maak gerus n draai as julle in Hermanus is. Kom ruik die lekker geure & voel die liefde wat elke produk uitstraal.
Alles is met baie liefde gemaak.

Ons het het paar nuwe produkte..
Fig&Pear seep
Kinderbederf sepies

Liefde
Karlien & Ilané
💜🩷

Eerste bestelling done!!Baie dankie Esther van Eeden vir die ondersteuning!! Geniet jul Rooibossepies 🤎Dankbaar!
02/04/2025

Eerste bestelling done!!
Baie dankie Esther van Eeden vir die ondersteuning!!
Geniet jul Rooibossepies 🤎
Dankbaar!

Our first Market as new owners!!22Nov-7Dec 2024Very proud & still allot to learn!
03/12/2024

Our first Market as new owners!!
22Nov-7Dec 2024
Very proud & still allot to learn!

Address

Kuilsriver
Cape Town
7580

Telephone

+27792711577

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Earthy Scents posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category