Die Visfabriek

Die Visfabriek Seafood & Chicken Retailer/Wholesaler

Indien iemand dalk vir Junade John Kleinhans ken. Sy kaarte is opgetel by die Take Aways in Brackenfell.
30/09/2026

Indien iemand dalk vir Junade John Kleinhans ken. Sy kaarte is opgetel by die Take Aways in Brackenfell.

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf Woensdag 30 September tot Sondag 4 Oktober 2026 by Alle Visfabriek ...
29/09/2026

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf Woensdag 30 September tot Sondag 4 Oktober 2026 by Alle Visfabriek Winkels. Slegs terwyl voorraad hou.

Hierdie posisies is beskikbaar in OUDTSHOORN alleenlik.Lees asb die advertensie goed deur.
28/09/2026

Hierdie posisies is beskikbaar in OUDTSHOORN alleenlik.
Lees asb die advertensie goed deur.

Come and enjoy Braai Day with Die VisfabriekHeritage Day is celebrated in South Africa every year on 24 September. It is...
24/09/2026

Come and enjoy Braai Day with Die Visfabriek

Heritage Day is celebrated in South Africa every year on 24 September. It is a day to celebrate our country’s rich cultural heritage, traditions and diversity, while recognising the things that bring South Africans together.

It is also commonly known as Braai Day — an opportunity to gather with family and friends, enjoy a traditional South African braai, and celebrate our shared South African pride. 🔥🇿🇦

Geniet Braaidag saam met Die VisfabriekErfenisdag word elke jaar op 24 September in Suid-Afrika gevier. Dit is ’n dag wa...
24/09/2026

Geniet Braaidag saam met Die Visfabriek

Erfenisdag word elke jaar op 24 September in Suid-Afrika gevier. Dit is ’n dag waarop ons die land se ryk kulturele erfenis, tradisies en diversiteit vier en waardering toon vir dit wat Suid-Afrikaners saambind. 🇿🇦

Dit is ook algemeen bekend as Braaidag — ’n geleentheid om saam met familie, vriende en geliefdes ’n tradisionele Suid-Afrikaanse braai te geniet en ons gedeelde Suid-Afrikaanse trots te vier. 🔥🇿🇦

Braai Dag Specials. Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf Woensdag 23 September tot Sondag 27 September 2...
22/09/2026

Braai Dag Specials. Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf Woensdag 23 September tot Sondag 27 September 2026 by Alle Takke. Slegs terwyl voorraad hou.

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf 16 tot 20 September 2026 by Alle Visfabriek Winkels.  Slegs Terwyl ...
15/09/2026

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf 16 tot 20 September 2026 by Alle Visfabriek Winkels. Slegs Terwyl Voorraad hou. Moenie op jou laat wag nie, voorraad vlieg.

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is nog vandag  (Sondag 13 September), beskikbaar by alle takke. Slegs terwyl voorra...
13/09/2026

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is nog vandag (Sondag 13 September), beskikbaar by alle takke. Slegs terwyl voorraad hou.

Address

1 Fourie Street, Fourie Park
Cape Town
7580

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:30

Telephone

+27219827167

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Visfabriek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share