Protea Distribution

Protea Distribution Passionate about getting publishers’ books into people's hands.

05/06/2026

'Seuns weet' (2026, Protea Boekhuis) is Frederick Botha se debuutkortverhaalbundel.

Hy vertel oor die titel: "Omdat ek met die tema van manlikheid gewerk het, kon ek nie anders as om in te speel op Jan van Elfen se ‘Wat seuns wil weet’ nie – daardie destydse moralistiese tienergidse wat onder andere seksualiteit bespreek het."

03/06/2026
04/05/2026

RSVP by: exclusivebooks.co.za/pages/events

04/05/2026
23/04/2026

Die blougroenoog kind is weg. Die kind verdwyn in die donker van ’n land wat haar versaak het, in die skaamte van gemeenskappe wat wegkyk. Die kind wat huil onder geweld, wat skuil in die skadu van onreg, wat leef in die gewete van ’n samelewing … Die kind is nie dood nie. Die kind is weg. Staan op in ons gemeenskappe, roep op selfone uit en spook in die gange van ons parlement: Waar is ons geregtigheid?

Moontlik gemaak deur die SBA - Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, vervaardig met die ondersteuning van die Festival Catalyst (FEC), die Jobs Fund, Tribuo & die Proscenium-dramakompetisie

👤 Met Bronwyn Damon, Chriswill Kotze, Janru Steenkamp, Mahlatse Molubi, Maundrey Jantjies, Michael Ruzvidzo, Ronald Theron, Rehane Abrahams & Adri-Jo Waterboer

Skrywer: Herschelle Benjamin
Regie: Kanya Viljoen & Byron Klassen

⏰ 29 April 10:00 30 April 12:00, 1 Mei 09:00

🔗 Besoek www.suidoosterfees.com vir die volledige feesprogram.
🎟️ Kry jou kaartjies by Webtickets.

Smile 90.4FM – die amptelike radiostasie van Suidoosterfees.

Address

Unit N1, Athlone Industrial Park, 10 Mymoena Crescent, Athlone
Cape Town
7764

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:30

Telephone

+27218829100

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Protea Distribution posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Protea Distribution:

Share

Category