Famous Kalahari Biltong

Famous Kalahari Biltong Famous Kalahari Biltong is a renowned brand that specializes in producing high-quality biltong.

Famous Kalahari Biltong, Famous for the best quality biltong and most sumptious taste in South Africa.

28/09/2026

DIE HIGHBALL KONING 👑🦅

As jou werk is om agter te staan, beteken dit nie jy staan terug nie…

Vra maar vir Damian “Gaza” Willemse — die man wat ’n highball vat soos ons ’n stuk biltong vat: sonder om twee keer te dink. 😂

🥩🏉 Highball King. Biltong-approved.

21/09/2026

🪽 VLEUELS – KLEIN PAKKIES, GROOT IMPAK 🪽

Hulle sê mos dinamiet kom in klein pakkies… en as jy na die Bokke se vleuels kyk, weet jy presies waarvan ons praat. 💥🇿🇦

Vleuels is gewoonlik die manne met die vinnige wiele — klein genoeg om deur enige gaatjie te glip, maar vinnig genoeg om jou verdediging aan die brand te steek. 🔥

En nou bring ons daardie selfde konsep na die biltongrak… BILTONG WIELE! 🛞🥩

Klein, vinnig, vol geur en met genoeg byt om jou terug te laat kom vir nog een.

Dinamiet kom in klein pakkies. Biltong Wiele ook. 💥

14/09/2026

🏉 LEAN AAN DIE BUITEKANT, ’N KLAS VAN SY EIE BINNE! 🥩🔥

In rugby is die senter die man wat die gaping sien, die lyn breek en die verskil maak. By Wagyu is dit nie anders nie… die geheim lê in die senter van die stuk! 😉

Dalk lyk die buitekant soos Jesse Kriel, maar moenie dat voorkoms jou flous nie. Ons Wagyu spog met ’n 9+ marbling score – daardie premium vetverspreiding wat elke happie ekstra sag en vol geur maak.

En omdat die senter die hart van die agterlyn is, is daar net een logiese keuse vir ons senter-opsie:

🥩 WAGYU BILTONG – MET ’N 9+ MARBLING SCORE!

04/09/2026

🥩 ’N PAAR DINGE WAT JY NOOIT MET BILTONG DOEN NIE… 🚫😂

Daar is sekere goed wat net onaanvaarbaar is.

👇 Watter een moet absoluut op die lys wees?

31/08/2026

🏉 AS BILTONG STICKS ’N LOSSKAKEL WAS… 🥩

Handré Pollard – Original Beef Sticks
🎯 Konsekwent. Betroubaar. 3 punte gewaarborg.
Jy weet presies wat jy gaan kry.

Sasha Feinberg-Mngomezulu – Chilli Sticks 🌶️
Gee hom ’n bietjie spasie… en hy gaan jou byt! 🔥
Jonk, vinnig en met daai ekstra skop.

Manie Libbok – Chutney Sticks 🍖
’n Bietjie byt, baie flavour! 😎
Soos sy spel — iets ekstra wat jy nie altyd verwag nie.

🥩 Drie losskakels. Drie sticks. Watter een is JOU gunsteling?

SashaFM ManieLibbok

27/08/2026

🥩🔥 AI MY LAM! 🔥🥩

As die hemel aan jou lippe hang, weet jy jy eet nie sommer net vleis nie… jy eet egte Karoo-lam! 😍

🐑 5kg Egte Karoo Lam Braaiboks
💰 Slegs R1 000
🍽️ 15+ Mense

Direk van Lamd & Legacy in Carnarvon — waar Karoo-lam nog regtig Karoo-lam is. 🇿🇦

Maak die kole reg, nooi die mense en laat die lam die praatwerk doen. 🔥🍖

Lamd & Legacy – van die Karoo af, reguit na jou braai.

AiMyLam

The Ultimate Rugby Fan's Weekend Premium Famous Kalahari Biltong Biltong Snack!ORDER TODAY In-Store or Online >> Fast De...
07/08/2026

The Ultimate Rugby Fan's Weekend Premium Famous Kalahari Biltong Biltong Snack!
ORDER TODAY In-Store or Online >> Fast Delivery in Time for Kick-Off!

SAVE THE DATES:
FRIDAY, 7th August 2026 > 19:00
Fixture: DHL Stormers vs. New Zealand All Blacks
Venue: DHL Stadium, Cape Town

SATURDAY, 8th August 2026 > 21:00
Fixture: Argentina vs. Springboks (Away Test)
Venue: Estadio José Amalfitani, Buenos Aires

ORDER Online or FIND A STORE >>
www.FamousKalahariBiltong.co.za

Have an Epic Weekend!!

🏈 The Ultimate Kick-Off with Premium Biltong, Droëwors, and more!Ready for match day? Elevate your game-day snacking wit...
31/07/2026

🏈 The Ultimate Kick-Off with Premium Biltong, Droëwors, and more!

Ready for match day? Elevate your game-day snacking with the finest, most flavorful biltong and droëwors in town from Famous Kalahari Biltong

Premium Quality Taste You Know & Love!
📦 Easy Ordering & Quick Delivery:

DIRECT: Order via WhatsApp www.FamousKalahariBiltong.co.za

INSTANT: Find Us on Uber Eats
CONVENIENT: Find Us on Mr D

Place Your Order Now! Fast Delivery!

27/07/2026

🏉 SB Pieces (Extra Lean Beef) – die skrumskakel van die biltongwêreld. 😎

Nie die grootste op die veld nie… maar gee hom een kans en hy beheer die hele wedstryd! ⚡

Perfek vir die pad, die jagveld of daai lang ure agter die stuur.

📍 Vandag maak ons ’n draai by die legendariese Willowmore Hotel, oftewel die Royal Hotel – ’n stop wat byna elke jagter op sy lys het. 🦌🚙

Nou is ons nuuskierig… 👇

As jy net ÉÉN jagtrip-stop in Suid-Afrika kon kies, watter plek móét jy altyd besoek?

Tag ook daai vriend wat nooit ’n jagtrip aanpak sonder ’n sakkie SB Pieces nie! 🤝🔥

Willowmore RugbyEnBiltong Skrumskakel

20/07/2026

Loose forwards do the hard yards. Our biltong does too. 🏉🥩

Just like every great loose forward has a role:

🔥 Chilli Biltong brings the heat like an explosive openside flanker.
🌾 Karoo Biltong is the dependable blindside—strong, reliable and always delivers.
🐃 Kalahari Biltong is the No. 8—powerful, bold and impossible to ignore.

Now it’s your turn to pick your favourite.

🎉 Enjoy 10% OFF all Kalahari, Karoo & Chilli Biltong on our online store only.
⏳ Valid for 7 days only.

📱 COUPON CODE: Bokke678

Address

Cape Town

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:30
Tuesday 09:00 - 18:30
Wednesday 09:00 - 18:30
Thursday 09:00 - 18:30
Friday 09:00 - 18:30
Saturday 09:00 - 18:30
Sunday 09:00 - 18:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Famous Kalahari Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share