29/02/2016
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug.
En jou dae ten volle geniet
Doen wat jy goedvind en waarvan jy hou, maar moenie vergeet dat God van jou rekenskap sal eis oor alles nie.
Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen.
Ook die jeug en jonkheid kom tot niks....