The Book Box - Cape Town

The Book Box - Cape Town A small family owned business that strives for customer satisfaction. Visit www.thebookbox.co.za

Wow !!
02/10/2026

Wow !!

‘n Gratis dramateks geskryf deur De Wet Hugo.
18/09/2026

‘n Gratis dramateks geskryf deur De Wet Hugo.

LitNet is oorval deur navrae van leerders, ouers en opvoeders – en De Wet Hugo het op versoek ’n eksklusiewe dramateks geskryf. Dis geskik vir leerders van graad 4 tot 9. Laai die dramateks van Die droomdilemma gratis hier in PDF af!

16/09/2026

Van ons baie geluk aan al die ATKV winners! Trots op ons Afrikaanse skrywes!

Aandag!! Lekker nuwe Jaco Jacobs rympies.
14/09/2026

Aandag!! Lekker nuwe Jaco Jacobs rympies.

Die Maretha van der Vyver titles beskikbaar van The Book Box My Jaar van vrees en Vryheid R350 **genomineer vir ʼn ATKV-w...
08/09/2026

Die Maretha van der Vyver titles beskikbaar van The Book Box

My Jaar van vrees en Vryheid R350 **genomineer vir ʼn ATKV-woordveertjie in die Nie-Fiksie afdeling **
My Year of fear and Freedom R350
'n Baie lang brief aan my dogter R360
A Long Letter to my Daughter R360
Die Blou van onthou R330
Die dinge van ’n kind R265
Laaste Kans R350

Address

Cape Town
7460

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Book Box - Cape Town posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Book Box - Cape Town:

Shortcuts

Share

Category