17/12/2022
Ek kan nie glo hierdie page kry nou nog so baie views en likes etc nie...
Die shop is a n paar jaar toe.
Aai en om 2 huise van die perseel af te bly waar die shop was is ook nie maklik nie.
Dit was hard , dit was swaer , lang ure en tonne werk maar ,dit was ons sinne en ons was baie trots daarop.