Gesond101

Gesond101 Gesond101 is 'n gefokusde Gewigsverlies winkel in samewerking met Pierre@Ecohealth.

Natuurlike aanvullings vir mens en dier

Jou gesondheid is in jou hande

Gesond101, your one-stop-Pierre@Ecohealth-shop

Deel 1: Uriensuur & jou bloedvate: https://www.facebook.com/share/p/1RnqbKuR2u/
21/08/2026

Deel 1: Uriensuur & jou bloedvate:

https://www.facebook.com/share/p/1RnqbKuR2u/

URIENSUUR: KLEIN MOLEKULE, GROOT WAARSKUWING
’n Reeks oor hoe uriensuur die liggaamstelsels beïnvloed.

DEEL 1: URIENSUUR & JOU BLOEDVATE
Met my vorige skrywe het ek vlugtig die effekte van hoë bloed-uriensuur op die liggaam gelys. In my volgende paar artikels, gaan ek in meer detail uitbrei hoe sirkulerende uriensuur verskillende stelsels affekteer.

Vandag is die vergrootglas (of mikroskoop) op jou Bloedvate

Bloedvate is nie net passiewe pype nie. Die binnekant van elke bloedvat is bedek met ’n dun laag selle wat die endoteel genoem word.

Die endoteel tree amper soos ’n beheer- en kommunikasiesentrum op. Dit help onder andere om te bepaal wanneer ’n bloedvat moet ontspan of saamtrek.
Een van die belangrikste boodskapperstowwe wat deur hierdie selle vervaardig word, is stikstofoksied — NO.

D**k aan NO as een van die bloedvate se “ontspan”-boodskappers.

Dis waar uriensuur ontwrigting kom saai. Hoë uriensuur vermeerder oksidatiewe stres. Meer en meer NO molekules kwyn in hierdie omgewing, wat die beskikbaarheid van hierdie belangrike molekule, NO, verminder.

Met minder NO beskikbaar, verloor die bloedvate ’n belangrike sein wat hulle help om te ontspan.
Die gevolg? Die bloedvate wat stywer en minder buigsaam is.

Hiermee, kan bloedvate minder effektief verwyd en kan bloedvloei na verskillende dele van die liggaam minder optimaal wees.

’n Mens sal dalk verwag dat hoë bloeddruk die eerste en enigste teken hiervan sal wees.

Maar dikwels is daar onmerkwaardige, subtiele veranderinge wat dikwels die eerste waarskuwingsligte gooi.
Koue hande en voete, stadiger wondgenesing, verminderde uithouvermoë of selfs erektiele disfunksie kan almal aandui dat bloedvloei en vaskulêre funksie nie meer optimaal is nie.

Dit beteken natuurlik nie dat hierdie simptome outomaties deur uriensuur veroorsaak word nie — daar kan baie ander redes wees.

Maar wanneer dit saam met verhoogde uriensuur en ander tekens van metaboliese stres voorkom, verf dit ‘n prentjie van ‘n eenvoudige molekule wat, waarskynlik, reeds jare amok saai in die liggaam.

Nou, hier is die goeie nuus:
Vroeë waarskuwingstekens kan ook vroeg opgetel word, indien jy pro-aktief optree.

Tydens Ecohealth se Live Blood Analysis, meet ons nie net jou uriensuur nie, maar bepaal ons ook
• Waarom is jou uriensuur verhoog?
• Watter effek kan dit reeds op jou liggaam hê?
• Wat kan jy doen om jou metaboliese gesondheid te verbeter?

Maak vandag nog jou afspraak vir Live Blood Analysis om antwoorde te kry

Book online: https://pierre-ecohealth.co.za/services/

Pierre Ecohealth
19 Pieterstraat, Highveld, Centurion
012 880 4685
www.pierre-ecohealth.co.za
[email protected]

Deel 2:Lewer
21/08/2026

Deel 2:Lewer

URIENSUUR: KLEIN MOLEKULE, GROOT WAARSKUWING

’n Reeks oor hoe uriensuur die liggaamstelsels beïnvloed.

DEEL 2: URIENSUUR & JOU LEWER
Die meerderheid uriensuur wat in jou bloed sirkuleer word deur die lewer produseer.

Puriene, afkomstig van vleisbronne, sowel as vanaf jou eie selle wat swyk onder inflammasie, word in ‘n finale metaboliese stap, oorgeskakel in uriensuur.

Indirek, kan oortollige sukrose en fruktose in die dieet ook uriensuur produksie vermeerder. Hierdie tipes suiker versoorsaak vinnige energie-verbruik, maar vermeerder ook die puriene wat in uriensuur oorgeskakel word.

Die moeilikheid is: Net oor die lewer uriensuur maak, beteken nie dat hy veilig is van die negatiewe effekte van uriensuur nie.

In hoë vlakke, veroorsaak uriensuur oksidatiewe stres. Dit beskadig die lewer se mitochondria – die organelle wat help om energie-metabolisme te dryf. Hierdie veroorsaak ‘n ketting van disfunksie wat op die uiteinde ‘n vervette lewer tot gevolg het.
• Vetproduksie in lewerselle word gestimuleer en
• Mitochondriale disfunksie keer dat vet effektief verbrand word vir energie.

Met die konstant opeenhoping van vet (trigliseriede) in die lewerselle, verloor die lewer sy vermoë om vetmetabolisme effektief te reguleer.
• ‘n Groter hoeveelheid abnormale cholesterol word vrygestel in die bloedstroom.
• Wanneer hierdie cholesterol oksideer, dien dit as voorloper van inflammasie.
• Lewer-inflammasie sneller ‘n ketting-reaksie van pro-inflammatoriese sitokine.

Soos chroniese hoë uriensuurvlakke aanhou en inflammasie stimuleer, is daar 3 fases van lewer wanfunksie:
1. LEWER-VERVETTING: Vet word binne lewerselle opgegaar. Met die regte ingrypings is dit heeltemal omkeerbaar.

2. LEWER-FIBROSE: Chroniese inflammasie kan die lewer stimuleer om toenemend kollageen en ander littekenweefsel neer te lê. Dit versteur die noue interaksie tussen die bloed en lewerselle en kan die lewer se vermoë om voedingstowwe te verwerk, vette en glukose te bestuur, hormone en ander stowwe te metaboliseer, en galvloei te handhaaf, geleidelik benadeel.
– Terwyl dit meer kompleks is, kan die lewer tot ‘n sekere mate nog herstel hiervan

3. LEWER-SIRROSE: Gevorderde littekenvorming wat die normale lewerstruktuur ernstig vervorm en funksie benadeel. Dit word oor die algemeen as onomkeerbaar beskou.
‘n Vervette lewer word dikwels met hoë alkoholinname vereenselwig, maar selfs ’n doodgewone persoon met ’n paar minder ideale gewoontes kan dit ontwikkel.
______________________________________________________________________

In die vroeë stadiums van lewer-vervetting kan ’n persoon dikwels lyk asof daar niks fout is nie — en selfs min tot geen simptome hê.
Dis hoekom uriensuur vir my so 'n belangrike biomerker is, want hoër uriensuurvlakke is dikwels lank voor lewer-disfunksie meetbaar.

Met Pierre@Ecohealth se Live Blood Analysis, meet ons nie net jou uriensuurvlakke nie, ons bestudeer ook jou bloed om te bepaal hoekom dit hoog is, asook watter effekte dit reeds begin veroorsaak in jou liggaam.

Maak vandag nog jou afspraak vir Live Blood Analysis om antwoorde te kry
Book online: https://pierre-ecohealth.co.za/services/
Pierre Ecohealth
19 Pieterstraat, Highveld, Centurion
012 880 4685
www.pierre-ecohealth.co.za
[email protected]

URIENSUUR: KLEIN MOLEKULE, GROOT WAARSKUWING’n Reeks oor hoe uriensuur die liggaamstelsels beïnvloed.DEEL 3: URIENSUUR &...
21/08/2026

URIENSUUR: KLEIN MOLEKULE, GROOT WAARSKUWING

’n Reeks oor hoe uriensuur die liggaamstelsels beïnvloed.

DEEL 3: URIENSUUR & JOU PANKREAS / BLOEDSUIKER

  Rooi Gis (Red Yeast) Rooi gis (‘red yeast’), ‘n tipe gis/swam ook bekend as ptyrosporin, pityrosporum of malassezia, ontwikkel in die klam omgewing rondom jou hond se oog wanneer hy te veel …

𝐊𝐈𝐃𝐃𝐈𝐄𝐒 𝐒𝐇𝐀𝐊𝐄𝐀𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐢𝐧 :600g  @ R265 40g sample @ R26Vanilla, Chocolate and Strawberry flavours availableBoost your c...
20/08/2026

𝐊𝐈𝐃𝐃𝐈𝐄𝐒 𝐒𝐇𝐀𝐊𝐄

𝐀𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐢𝐧 :
600g @ R265
40g sample @ R26

Vanilla, Chocolate and Strawberry flavours available

Boost your child’s health with this delicious Shake.

It contains an extensive list of vitamins and minerals

Benfits :

💚 Essential for immune system
💚 Brain development
💚Concentration
💚Healthy on-the-go Shake
💚Meal replacement

𝐍𝐨𝐭 𝐬𝐮𝐫𝐞 𝐢𝐟 𝐲𝐨𝐮𝐫 𝐜𝐡𝐢𝐥𝐝 𝐰𝐢𝐥𝐥 𝐞𝐧𝐣𝐨𝐲 𝐢𝐭?

𝐓𝐢𝐩 : 𝐆𝐫𝐚𝐛 𝐭𝐡𝐞 𝐊𝐈𝐃𝐃𝐈𝐄𝐒 𝐒𝐇𝐀𝐊𝐄 𝐒𝐀𝐌𝐏𝐋𝐄 (𝟒𝟎𝐠) 𝐭𝐨 𝐭𝐫𝐲 𝐢𝐭 𝐟𝐢𝐫𝐬𝐭!

Available at Gesond101

📌Passi illage, 180 Lenchen Avenue North, Lyttelton Manor, Centurion

or 📲Christene, 082 731 1360

🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷Gesond101 𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐬𝐭𝐞𝐮𝐧 𝐕𝐫𝐨𝐮𝐞 𝐌𝐚𝐚𝐧𝐝 𝐠𝐞𝐝𝐮𝐫𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐀𝐮𝐠𝐮𝐬𝐭𝐮𝐬 !!!𝐊𝐨𝐨𝐩 𝐣𝐨𝐮 𝐆𝐞𝐰𝐢𝐠𝐬 𝐯𝐞𝐫𝐥𝐢𝐞𝐬 𝐩𝐚𝐤𝐤𝐞𝐭 𝐚𝐚𝐧 𝐞𝐧 𝐨𝐧𝐭𝐯𝐚𝐧𝐠 𝟓...
20/08/2026

🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷🌸🌷

Gesond101 𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐬𝐭𝐞𝐮𝐧 𝐕𝐫𝐨𝐮𝐞 𝐌𝐚𝐚𝐧𝐝 𝐠𝐞𝐝𝐮𝐫𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐀𝐮𝐠𝐮𝐬𝐭𝐮𝐬 !!!

𝐊𝐨𝐨𝐩 𝐣𝐨𝐮 𝐆𝐞𝐰𝐢𝐠𝐬 𝐯𝐞𝐫𝐥𝐢𝐞𝐬 𝐩𝐚𝐤𝐤𝐞𝐭 𝐚𝐚𝐧 𝐞𝐧 𝐨𝐧𝐭𝐯𝐚𝐧𝐠
𝟓 % 𝐚𝐟𝐬𝐥𝐚𝐠 𝐨𝐩 𝐯𝐨𝐥𝐥𝐞𝐝𝐢𝐠𝐞 𝐠𝐞𝐰𝐢𝐠𝐬𝐯𝐞𝐫𝐥𝐢𝐞𝐬 𝐩𝐚𝐤𝐤𝐞𝐭

𝐏𝐫𝐨𝐦𝐨𝐬𝐢𝐞 𝐬𝐥𝐞𝐠𝐬 𝐠𝐞𝐥𝐝𝐢𝐠 𝐛𝐲 Gesond101

𝐒𝐮𝐤𝐤𝐞𝐥 𝐣𝐲 𝐨𝐦 𝐠𝐞𝐰𝐢𝐠 𝐭𝐞 𝐯𝐞𝐫𝐥𝐨𝐨𝐫 ?

Laat my toe om jou te help met produkte wat op 'n natuurlike manier jou laat gewig te verloor.

Pierre@Ecohealth se Turn Around Combo word gebruik

Die Turn Around bestaan uit 5 produkte maar daar is opsies beskikbaar bv met of sonder die Hippie shake as 'n maaltyd vervanger en Fulvic Kapsules of Fulvic Liquid.

𝐎𝐩𝐬𝐢𝐞 𝟏 : R735 : Leptin Buster kapsules, Triphala kapsules , Collagen
kapsules, Fulvic Liquid MET Hipie Shake
𝐎𝐩𝐬𝐢𝐞 𝟐 : R423 : Leptin Buster kapsules, Triphala kapsules , Collagen
kapsules, Fulvic Liquid SONDER Hipie Shake
𝐎𝐩𝐬𝐢𝐞 𝟑 : R463 : Leptin Buster kapsules, Triphala kapsules , Collagen
kapsules, Fulvic kapsules, SONDER Hipie Shake
𝐎𝐩𝐬𝐢𝐞 𝟒: R739 : Leptin Buster kapsules, Triphala kapsules , Collagen
kapsules, Fulvic kapsules MET Hipie Shake

𝐏𝐑𝐘𝐒𝐄 𝐀𝐀𝐍𝐆𝐄𝐃𝐔𝐈 𝐈𝐒 𝐒𝐎𝐍𝐃𝐄𝐑 𝐃𝐈𝐄 𝟓 % 𝐀𝐅𝐒𝐋𝐀𝐆

Algemene redes vir gewigstoename sluit in:
♦ Dieet en Leefstyl
♦ Mediese Toestande
♦ Ouderdom
♦ Stres
♦ Slaaptekort
♦ Insulienweerstandigheid
♦ Hormoon Wanbalans
♦ Newe effekte van jou Medikasie

𝐕𝐨𝐨𝐫𝐬𝐭𝐞𝐥𝐥𝐞 𝐰𝐚𝐭 𝐤𝐚𝐧 𝐛𝐲𝐝𝐫𝐚𝐞 𝐭𝐨𝐭 𝐠𝐞𝐰𝐢𝐠𝐬 𝐯𝐞𝐫𝐥𝐢𝐞𝐬 :

♻️ Maandelikse Kolon detox om die kolon skoon en gesond te hou
♻️ Jy mag nie hardlywig wees nie, jou kolon huisves jou Imuun
stelsel
♻️ Detoks op 'n gereelde basis jou liggaam van Parasiete en
wurms, hulle floreer op suiker
♻️ Sny alle suiker en stysel
♻️ Drink minimum 2 liter gesonde water per dag, nie kraan water
nie, verkies PH gebalanseerde water
♻️ Pas jou lewenstyl aan deur gesond te eet
♻️ Doen 'n bloed analise wat kan help identifiseer waar daar 'n
probleem in jou liggaam is
♻️ Gereelde oefening kan bydrae om jou Metabolisme te versnel
♻️ Gereeld Limf dreinering wat kan help om die limfnodes te
dreineer en daardeur water en gifstowwe uit die liggaam te
verwyder

𝐁𝐞𝐬𝐤𝐢𝐤𝐛𝐚𝐚𝐫 𝐛𝐲 Gesond101 :

📲Christene Schoonbee, 082 731 1360 om jou bestelling te plaas

📌Passi Village, 180 Lenchen Avenue North, Lyttelton Manor, Centurion

https://www.facebook.com/61576601497595/posts/122205112694886716/?mibextid=Nif5oz
20/08/2026

https://www.facebook.com/61576601497595/posts/122205112694886716/?mibextid=Nif5oz

URIENSUUR: KLEIN MOLEKULE, GROOT WAARSKUWING

’n Reeks oor hoe uriensuur die liggaamstelsels beïnvloed.

DEEL 3: URIENSUUR & JOU PANKREAS / BLOEDSUIKER

Ons is al op Week 3 van my reeks oor uriensuur.
In my vorige skrywe het ons gekyk na uriensuur en hoe dit jou bloedvate, en lewer affekteer.

Maar hier raak die storie besonder interessant — want uriensuur kan ook ’n rol speel in een van die belangrikste metaboliese probleme van ons moderne wêreld:
INSULIENWEERSTANDIGHEID

***Maar eers wil jy seker weet: Wat is insulienweerstandigheid?

Insulien is ‘n hormoon vervaardig deur die pankreas, wat die liggaamselle stimuleer om glukose uit die bloed te verwyder.
Wanneer ons eet, styg bloedglukose. Die pankreas stel insulien vry, en insulien gee basies vir die selle die boodskap:

“Hier is brandstof. Haal die glukose uit die bloed en gebruik of bêre dit.”

Maar wanneer selle herhaaldelik aan hoë vlakke van voedingstowwe, insulien en metaboliese stres blootgestel word, begin hulle minder sensitief vir daardie sein word. Die liggaam moet dan meer insulien vervaardig om dieselfde effek te kry.

Dit is insulienweerstandigheid.

En hier kom uriensuur in die prentjie.

URIENSUUR KAN INSULIEN-SEINERING VERSTEUR
Navorsing dui daarop dat verhoogde uriensuur nie bloot as gevolg van metaboliese probleme is nie — maar dat dit ook kan bydrae tot die ontwikkeling daarvan.
Uriensuur kan binne die sel oksidatiewe stres bevorder. Dit kan op sy b***t inmeng met die normale seinroete wat insulien gebruik om sy boodskap aan die sel oor te dra.

Met ander woorde:
Insulien kan teenwoordig wees, maar die sel “hoor” die boodskap nie meer so goed nie.

Wanneer bloedglukose nie voldoende val nie, reageer die pankreas daarop deur nog meer insulien vry te stel.

So kan ’n persoon vir ’n lang tyd ’n normale bloedglukose hê, terwyl hul insulien reeds verhoog is.

Dit is een van die redes waarom normale glukose alleen nie die enigste merker behoort te wees vir insulienweerstandigheid nie.

Die prentjie raak nog verder gekompliseerd, want insulienweerstandigheid kan, op sy b***t, ook die uitskeiding van uriensuur belemmer – wat ‘n verdere opeenhoping van uriensuur bevorder.
Dis ‘n nare siklus waar die een probleem die ander een aanhuts, en vice versa.

URIENSUUR KAN DUS ’N VROEË WAARSKUWINGSTEKEN WEES
Een van die interessantste aspekte van uriensuur is dat dit kan begin verander voordat ’n persoon amptelik met diabetes sal gediagnoseer word.
Die volgende patologie-uitslae kan nog “normaal” vertoon,
✓ bloedglukose
✓ HbA1c
✓ bloeddruk
✓ cholesterol
terwyl metaboliese veranderinge reeds begin plaasvind agter die skerms.

Dit beteken nie dat elke persoon met hoë uriensuur insulienweerstandig gaan word nie, en uriensuur is beslis nie die enigste oorsaak van diabetes nie.

Maar dit beteken wel dat ons uriensuur nie meer as ’n geïsoleerde getal behoort te beskou nie.

Dit is deel van ’n veel groter metaboliese prentjie.

‘n Prentjie wat die bloed-analise kan help verf.

Ons kan jou help bepaal wat die beste plan van aksie is om jou spesifieke metaboliese prentjie in te kleur. Ons werk ‘n protokol vir jou persoonlike situasie uit.

Maak vandag nog jou afspraak vir Live Blood Analysis om antwoorde te kry
Book online: https://pierre-ecohealth.co.za/services/
Pierre Ecohealth
19 Pieterstraat, Highveld, Centurion
012 880 4685
www.pierre-ecohealth.co.za
[email protected]

𝐃𝐄𝐑𝐌𝐀 𝐁𝐀𝐋𝐀𝐍𝐂𝐄 𝐂𝐀𝐏𝐒𝐔𝐋𝐄𝐒 (𝟔𝟎) @ 𝐑𝟒𝟓𝟎These capsules work from the inside out, targeting the immune and inflammatory process...
19/08/2026

𝐃𝐄𝐑𝐌𝐀 𝐁𝐀𝐋𝐀𝐍𝐂𝐄 𝐂𝐀𝐏𝐒𝐔𝐋𝐄𝐒 (𝟔𝟎) @ 𝐑𝟒𝟓𝟎

These capsules work from the inside out, targeting the immune and inflammatory processes that drive chronic skin and autoimmune conditions

𝐁𝐞𝐧𝐞𝐟𝐢𝐭𝐬 :

✅Arctium lappa (Burdock Root) - Helps balance immune
responses and has a restorative effect on immunity
✅Berberis aristata (Indian Barberry) - Aids in preventing lesions
and inflammation by reducing T-cell activation
✅Coleus forskohlii - Promotes normal cell division
✅Coptis chinensis (Chinese Goldthread) - Suppresses keratinocyte
(skin cell) overgrowth and overexpression of T-cells, preventing
healthy cell death
✅Resveratrol - Powerful anti-inflammatory that inhibits
keratinocyte production

𝐂𝐨𝐧𝐝𝐢𝐭𝐢𝐨𝐧𝐬 𝐈𝐭 𝐌𝐚𝐲 𝐁𝐞 𝐄𝐟𝐟𝐞𝐜𝐭𝐢𝐯𝐞 𝐀𝐠𝐚𝐢𝐧𝐬𝐭 :
✔️ Psoriasis
✔️ Rheumatoid Arthritis
✔️ Lupus
✔️ Multiple Sclerosis
✔️ Scleroderma
✔️ Vasculitis

𝐑𝐞𝐜𝐨𝐦𝐦𝐞𝐧𝐝𝐞𝐝 𝐭𝐨 𝐮𝐬𝐞 𝐭𝐨𝐠𝐞𝐭𝐡𝐞𝐫 𝐰𝐢𝐭𝐡 𝐃𝐞𝐫𝐦𝐚 𝐁𝐚𝐥𝐚𝐧𝐜𝐞 𝐂𝐫𝐞𝐚𝐦 𝐚𝐧𝐝 𝐓𝐮𝐥𝐬𝐢 𝐄𝐱𝐭𝐫𝐚𝐜𝐭 𝐂𝐚𝐩𝐬𝐮𝐥𝐞𝐬 𝐟𝐨𝐫 𝐛𝐞𝐬𝐭 𝐫𝐞𝐬𝐮𝐥𝐭𝐬

𝐀𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐚𝐭 Gesond101

📌 Passi Village, 180 Lenchen Avenue North, Lyttelton Manor,
Centurion

📲Christene, 082 731 1360 to order your products

or order online : https://www.gesond101.co.za/

𝐎𝐍 𝐏𝐑𝐎𝐌𝐎𝐓𝐈𝐎𝐍𝐃𝐄𝐑𝐌𝐀 𝐁𝐀𝐋𝐀𝐍𝐂𝐄 𝐂𝐑𝐄𝐀𝐌𝐀𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐢𝐧 : 100g @ R104 (old price R130)250g @ R240 (old Price R300)𝐁𝐞𝐧𝐞𝐟𝐢𝐭𝐬 :✅Vitamin...
19/08/2026

𝐎𝐍 𝐏𝐑𝐎𝐌𝐎𝐓𝐈𝐎𝐍

𝐃𝐄𝐑𝐌𝐀 𝐁𝐀𝐋𝐀𝐍𝐂𝐄 𝐂𝐑𝐄𝐀𝐌

𝐀𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐢𝐧 :

100g @ R104 (old price R130)
250g @ R240 (old Price R300)

𝐁𝐞𝐧𝐞𝐟𝐢𝐭𝐬 :

✅Vitamin D3 - Decreases skin reactions, manages the growth of
keratinocytes, regulates immune function, and promotes healthy
cell growth
✅Avocado Butter - Rich moisturiser that nourishes and softens
skin
✅Soya Bean Oil - Hydrates and helps restore the skin’s natural
barrier
✅Coal Tar Cream - Helps relieve scaling, itching, and
inflammation associated with skin conditions
✅Fulvic Acid Powder - Powerful antioxidant that promotes skin
healing and detoxification
✅Sabi White (Curcumin) - Anti-inflammatory and skin-
brightening properties

𝐂𝐚𝐧 𝐡𝐞𝐥𝐩 𝐰𝐢𝐭𝐡 :

💚Skin reactions and inflammation
💚Abnormal keratinocyte (skin cell) growth
💚Conditions requiring immune regulation in the skin
💚General skin problems requiring topical support

May be effective against conditions such as: psoriasis, Eczema, Skin inflammation & lesions, Overactive immune skin responses, Scaling & itching, Dry / damaged skin

Apply as needed for skin problems.

𝐅𝐨𝐫 𝐛𝐞𝐬𝐭 𝐫𝐞𝐬𝐮𝐥𝐭𝐬, 𝐮𝐬𝐞 𝐢𝐧 𝐜𝐨𝐧𝐣𝐮𝐧𝐜𝐭𝐢𝐨𝐧 𝐰𝐢𝐭𝐡 𝐓𝐮𝐥𝐬𝐢 𝐄𝐱𝐭𝐫𝐚𝐜𝐭 𝐜𝐚𝐩𝐬𝐮𝐥𝐞𝐬, 𝐫𝐞𝐜𝐨𝐦𝐦𝐞𝐧𝐝𝐞𝐝 𝐭𝐨 𝐮𝐬𝐞 𝐚𝐥𝐨𝐧𝐠𝐬𝐢𝐝𝐞 𝐃𝐞𝐫𝐦𝐚 𝐁𝐚𝐥𝐚𝐧𝐜𝐞 𝐂𝐚𝐩𝐬𝐮𝐥𝐞𝐬

𝐀𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐚𝐭 Gesond101

📌 Passi Village, 180 Lenchen Avenue North, Lyttelton Manor,
Centurion

📲Christene, 082 731 1360 to order your products

or order online : https://www.gesond101.co.za/

BIOWORX INSTESTICOL CAPSULES (60) @ R220Bioworx Intesticol Capsules are manufactured by Bioworx for Pierre at EcoHealth....
19/08/2026

BIOWORX INSTESTICOL CAPSULES (60) @ R220

Bioworx Intesticol Capsules are manufactured by Bioworx for Pierre at EcoHealth. Designed specifically for optimal intestinal health.

Benefits:

* Brevibacillus laterosporus & Bacillus coagulans - Competes with
harmful pathogens in the gut, inhibiting Candida overgrowth and
allowing beneficial bacteria to flourish

* Beta-Glucan - Stimulates the immune system by activating
neutrophils and macrophages — white blood cells that kill
bacteria and foreign cells

* Psyllium Husk - Massages intestinal walls, maintains muscle
strength and contraction, and helps move waste through the
intestines efficiently

*Gum Arabic - Soluble fibre that boosts beneficial gut bacteria,
normalises bowel function, reduces gas & bloating, soothes
mucous membranes, and suppresses hunger

* Fennel Seed- Stimulates digestion, alleviates flatulence, gas,
bloating & nausea, and acts as an appetite suppressant

Symptoms of Bad Gut Health:

Digestive ailments
♦ Diarrhoea
♦ Constipation
♦ Intestinal gas and bloating
♦ Spastic colon / irritable bowel syndrome (IBS)

Immune related ailments
♦ Overactive Immune System
Eg: allergies, asthma, ecsema
♦ Autoimmune Diseases
Eg: Lupus, Diabetes
♦ Immuno Deficiency
Eg: Fatigue, bad wound healing, HIV

𝐀𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐚𝐭 Gesond101

📌 Passi Village, 180 Lenchen Avenue North, Lyttelton Manor,
Centurion

📲Christene, 082 731 1360 to order your products

or order online : https://www.gesond101.co.za/

Address

Passi Village, , 180 Lenchen Avenue North, Lyttelton Manor
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 15:30
Wednesday 09:00 - 15:30
Thursday 09:00 - 15:30
Friday 09:00 - 15:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27827311360

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gesond101 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share