Yolo boeke/books

Yolo boeke/books Yolo Boeke is 'n droom wat na maande waar word. Dis 'n boekwinkel met 'n verskil - een waar jy nuwe

Kersfeeswinskopies..20% afslag op alle boeke!Kom maak nou 'n draai by Yolo Boeke - Theostraat 170. Wierdapark. Bel vir S...
30/11/2021

Kersfeeswinskopies..

20% afslag op alle boeke!

Kom maak nou 'n draai by Yolo Boeke - Theostraat 170. Wierdapark. Bel vir Susan Barnard 082 723 2090 of vir Yolanda Barnard-Lemmer 061 789 9180 as jy by die hek is. Afslag geld vanaf 30 November tot 15 Desember. People who live in Eldoraigne, Centurion People who live in Wierda Park People Who Live In Centurion

05/10/2021

Kom maak 'n draai by Yolo!
Ons het die volgende boeke op die rak:
Aanlynboeke te koop
26 September – 30 September
Amper-nuwe boeke te koop. Die boekwurm het die boeke soos haar eie geliefde Pixie-kat opgepas.
Afhaal in Centurion of Paxi vir koper. Whatsapp my by 061 789 9180

AFRIKAANSE FIKSIE

1. Annelie Botes

• Lugkasteel– R125
• Thula-Thula – R80
• Tabernakel – R100
• Sabbatsreis R100

2. Zelda Bezuidenhout

• Die waarde van stil bure – R135

3. Sidney Gilroy
Middernag – R115

4. Elsa Joubert
Die reise van Isobella – R100

5. Sophia Kapp

• Kantelpunt – R115

6. Isa Konrad

• Toekomsmens – R145
• Die ondenkbare – R55
• Soenoffer – R55
• Diva – R50

7. Deon Meyer
Donkerdrif – R150

8. Madelein Rust
25 tree na benede – R145
Mostertsaad – R80

9. Jodi Picoult
Die boek van twee weë (Afrikaanse vertaling deur Daniel Hugo) – R145

10. Dana Snyman

• Op die agterpaaie – R60
• Uit die binneland – R55
• Anderkant die scrap – R55

11. Irma Venter

• Sondag – R130
• Skarlaken – R130

12. Leon van Nierop

• Stralejakkers – R80
• Bloedsuier – R100
• Plesierengel – R90

ENGELSE FIKSIE

1. Wilbur Smith (hardeband)

• Courtney’s war – R120
• Vicious Circle – R120
• Those in Peril – R120

2. Julia Quinn (Bridgerton-series)

• An offer from a gentleman – R85
• The Bridgeton’s: Happily, ever after – R85
• The viscount who loved me – R100
• Romancing Mr Bridgerton – R55
• Because of Mr Bridgerton – R55

3. The infernal devices:
(R110 per book or R330 for whole series)
Cassandra Clare

• Clockwork Prince
• Clockwork Princes
• Clockwork Angel

AFRIKAANS NIE-FIKSIE

1. Juliana Coetzer

• Die kind se naam is Anneke – R135

2. Carla van der Spuy
• Gangster – R130
• Sielsiek – R60

3. Rolene Strauss
• Herontdek jou selfvertroue – sewe stappe na ‘n nuwe jy (splinternuut – R150)

Aanlynboeke te koop26 September – 30 September Amper-nuwe boeke te koop. Die boekwurm het die boeke soos haar eie gelief...
27/09/2021

Aanlynboeke te koop
26 September – 30 September
Amper-nuwe boeke te koop. Die boekwurm het die boeke soos haar eie geliefde Pixie-kat opgepas.
Afhaal in Centurion of Paxi vir koper. Whatsapp my by 061 789 9180

AFRIKAANSE FIKSIE

1. Annelie Botes

• Lugkasteel– R125
• Thula-Thula – R80
• Tabernakel – R100

2. Zelda Bezuidenhout

• Die waarde van stil bure – R135

3. Sidney Gilroy
Middernag – R115

4. Elsa Joubert
Die reise van Isobella – R100

5. Irma Joubert

• Immer Wes – R130

6. Sophia Kapp

• Kantelpunt – R115

7. Isa Konrad

• Toekomsmens – R145
• Die ondenkbare – R55
• Soenoffer – R55
• Diva – R50

8. Deon Meyer
Donkerdrif – R150

9. Jodi Picoult
Die boek van twee weë (Afrikaanse vertaling deur Daniel Hugo) – R145

10. Chanette Paul

• Raaiselspieël – R100

11. Dana Snyman

• Op die agterpaaie – R60
• Uit die binneland – R55
• Anderkant die scrap – R55

12. Irma Venter

• Sondag – R130
• Skarlaken – R130

13. Leon van Nierop

• Stralejakkers – R80
• Bloedsuier – R100
• Plesierengel – R90

ENGELSE FIKSIE

1. Wilbur Smith (hardeband)

• Courtney’s war – R120
• Vicious Circle – R120
• Those in Peril – R120

2. Julia Quinn (Bridgerton-series)

• An offer from a gentleman – R85
• The Bridgeton’s: Happily, ever after – R85
• The viscount who loved me – R100
• Romancing Mr Bridgerton – R55
• Because of Mr Bridgerton – R55

3. The infernal devices:
(R110 per book or R330 for whole series)
Cassandra Clare

• Clockwork Prince
• Clockwork Princes
• Clockwork Angel

AFRIKAANS NIE-FIKSIE

1. Juliana Coetzer

• Die kind se naam is Anneke – R135

2. Carla van der Spuy
• Gangster – R130
• Sielsiek – R60

3. Rolene Strauss
• Herontdek jou selfvertroue – sewe stappe na ‘n nuwe jy (splinternuut – R150)

Nuut op die Yolo Boekrak:Isa Konrad: Toekomsmens (R140) Zelda Bezuidenhout: Die waarde van stil bure (R140) Peet Venter ...
01/09/2021

Nuut op die Yolo Boekrak:

Isa Konrad: Toekomsmens (R140)

Zelda Bezuidenhout: Die waarde van stil bure (R140)

Peet Venter - Een vir een (R135)

Sophia Kapp - Kantelpunt (R130)
Sophia Kapp - Die Tuiskoms (R110)

Christelle van Rooyen-Wessels - Brandmerk (R125)

Rika Cloete - Skadukant (R110)

Bridgerton-reeks:

The viscount who loves me - R110

Mrs Bridgerton - R70

An offer from a gentleman - R70

The mortal instruments - boek 1 -6

(R480 vir hele reeks of R70 per boek)

Kom besoek ons by Theostraat 170, Wierdapark. Bel vir Yolanda by 061 789 9180 en kom ontmoet die huisdiere, Pixie, Zari (die hondetoevoeging) en vir ouma Miempie!

Boeke te koop! Afhaal in Centurion of Paxi vir koper!1. Prooi - Fanie Viljoen R802. Lugkasteel - Annelie Botes R1203. Mo...
16/08/2021

Boeke te koop! Afhaal in Centurion of Paxi vir koper!

1. Prooi - Fanie Viljoen R80

2. Lugkasteel - Annelie Botes R120

3. Moord op Lake Panic - Leon van Nierop R90

4. 'n Uil in die ysbos - Susan Coetzer R145

5. Koors - Deon Meyer - R120

6. Ewebeeld - Chanette Paul - R90

7. Deon Meyer - 7 Dae - R120

By  Boeke koop jy nooit 'n kat in die sak nie ....
02/08/2021

By Boeke koop jy nooit 'n kat in die sak nie ....

Die huis het 'n boekwinkel, 'n kat en 'n ouma! Welkom by die nuwe Yolo-boeke. 'n Huisboekwinkel waar Pxie in die sonkoll...
21/07/2021

Die huis het 'n boekwinkel, 'n kat en 'n ouma! Welkom by die nuwe Yolo-boeke. 'n Huisboekwinkel waar Pxie in die sonkolletjie spin, waar 'n ouma koffie aandra en waar kinders tussen Bennie Boekwurm se stories kan rondsnuffel. Ons open ons deure Maandag 26 Julie om negeuur.

ONS HET OOK 'N OPENINGSAANBOD - 50% af op alle boeke (onthou ons spesialiseer in kwaliteit tweedehandseboeke!)
* Geldig vanaf 26 - 28 Julie

Tye: Maandag tot Saterdag: 09:00 - 13:00 en dan weer van 14:00 tot 18:00.

Adres: Theostraat 170, Wierdapark.
Hoeter-toeter as jy by die hek is of bel vir Susan (dis die oum) by 082 7232090 of vir Yolanda by 061 789 9180

Ons het 'n magdom kinderboeke, Afrikaanse boeke (ja, Doen Meyers en Sophia Kapps)

Address

170 Theo Street
Centurion
0157

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 14:00
Wednesday 10:00 - 14:00
Thursday 10:00 - 14:00
Friday 10:00 - 14:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yolo boeke/books posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Yolo boeke/books:

Shortcuts

Share

Category