Die Skatkis

Die Skatkis Welcome to Die Skatkis, where creativity knows no bounds.

Amen
14/09/2026

Amen

Ons sal daar wees. Kom kuier gerus en kry die beste kwaliteit metaal speelgoed.
14/09/2026

Ons sal daar wees. Kom kuier gerus en kry die beste kwaliteit metaal speelgoed.

02/09/2026

Dit maak my eintlik hartseer dat daar nog mense is wat nie die kiesstelsel verstaan nie.

Onthou jou kruisie is die blanko tjek wat jy vir die party van jou keuse gee om jou waardes in die raadsale van die land in te dra.
MAAR:
Eers moet jy weet waarvoor die party staan waarvoor jy stem. ASSEBLIEF mense lees op waarvoor die party staan waarvoor jy stem.

Al stem jy vir die hasieparty. Weet net waarvoor die hasieparty staan.

01/09/2026

Ons is daar..

29/08/2026

Ons is vandag in Middelburg, CR Swart 4x4 Fees.

Kom ondersteun ons almal op die dag. Alles haan oor ons veterane. Ons het die mooiste Casspirs, Buffels en Ratels beskik...
19/08/2026

Kom ondersteun ons almal op die dag. Alles haan oor ons veterane. Ons het die mooiste Casspirs, Buffels en Ratels beskikbaar.

Beste kwaliteit speelgoed beskikbaar. Kontak ons vir meer inligting.
18/08/2026

Beste kwaliteit speelgoed beskikbaar. Kontak ons vir meer inligting.

15/08/2026
Ne die Boelie wil nie leer nie
14/08/2026

Ne die Boelie wil nie leer nie

Weet jy wat sal ʼn dapper daad wees, Adriaan? As jy in jou eie swaard val ter wille van die geloofwaardigheid van jou eie mediahuis en ter beskerming van die groter saak van die vrye media.

Kom maak n draai vir n kwaliteit Casspir..
13/08/2026

Kom maak n draai vir n kwaliteit Casspir..

Address

Centurion
0157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Skatkis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Skatkis:

Shortcuts

Share

Category