Karen se Kruie - Herbs for Health - The Vine

Karen se Kruie - Herbs for Health - The Vine www.herbsforhealth.co.za Herbalism is a holistic way of thinking and living. Uit lewensveranderende gebeurtenisse. Uit geestelike groei. Sonder onderskeid.

Karen se Kruie ~ Herbs for Health is a herbal practice specialising in counselling in medicinal, culinary, cosmetic & aromatic use of herbs in all their different forms. Karen se Kruie ~ Herbs for Health is there to offer quality products, as well as support systems and advice on healthy lifestyles, which include well-balanced diets, in order to improve and maintain general health. Herbalism is not about recommending or propagating a magic cure, but rather about suggesting a way of life in which health; resistance to illness and quality of life can be improved. The shop is filled with herbal & related products, as well as gifts for all ages.

“I am the vine; you are the branches. If you remain in me and I in you, you will bear much fruit; apart from me you can do nothing.” (John 15:5 NIV)

The Vine is ‘n roeping. ‘n Skeppingsdoel. ‘n Droom gebore uit ‘n traumatiese insident. Elkeen van ons se stories klink anders. Maar die kern van ons getuienisse bly onveranderd – Waar die mens en die wetenskap se antwoorde ophou, daar is GOD. The Vine is daar vir ieder en elk. Spandeer ‘n oomblik in die tuin ~ alleen of saam met ‘n vriendin(ne) of familie. Deel asseblief jou getuienis. So bemoedig en bemagtig ons mekaar. Loer tussen al die boeke, kruie en geskenke. Geniet ‘n gratis koffie of tee. Bring jou eie versnaperinge. Omring jouself met alles wat mooi is. Wees positief. My gebed is dat elkeen wat The Vine besoek, ongekende vreugde en vervulling hier sal ervaar.

~ Karen

Laaste dag van afslag op geselekteerde Suid Afrikaanse produkte 🤩
25/09/2026

Laaste dag van afslag op geselekteerde Suid Afrikaanse produkte 🤩

23/09/2026

15% afslag op weggooibare plekmatjies op aankope van 5 of meer🤩🤩

22/09/2026

20% afslag op van ons Suid-Afrikaanse produkte🤩

Ps.
Ons is Vrydag ook oop😁

Geselekteerde SA produkte is tot 20% afgemerk🤩🤩
21/09/2026

Geselekteerde SA produkte is tot 20% afgemerk🤩🤩

Lieflike Aloe Ferox aanbiedings hierdie maand😍
17/09/2026

Lieflike Aloe Ferox aanbiedings hierdie maand😍

Hierdie rakke is behoorlik gevul met die oulikste geskenke😍
15/09/2026

Hierdie rakke is behoorlik gevul met die oulikste geskenke😍

Prettige Joernaalbladsy van Saterdag se klas. 😁Geniet die week julle!
14/09/2026

Prettige Joernaalbladsy van Saterdag se klas. 😁
Geniet die week julle!

My Missionary Olive Trees 🥰
09/09/2026

My Missionary Olive Trees 🥰

🥰 🥰 🥰
08/09/2026

🥰 🥰 🥰

Summer Seed Kits😍😎Nou beskikbaar by ons teen slegs R33.00 elk🤩
07/09/2026

Summer Seed Kits😍😎
Nou beskikbaar by ons teen slegs R33.00 elk🤩

Address

45 Mulders Mile
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27832966310

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karen se Kruie - Herbs for Health - The Vine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share