16/02/2025
Terwyl ek werk! Werk Argilla vir my!
Heerlike bruingebraaide lamstjoppies met uie en aartappel.
Sit 'n slaaitjie by en jy is geboek vir 'n heerlike ete!
So het ek gemaak:
🥄 Ek het die uie onder in die bak gesit.
🥄 Bruinasyn oor die vleis gesprinkel
🥄 Gegeur met Ina Paarman Seasoned Sea salt (die blou proppie) en klein bietjie Aromat.
🥄 Dit lekker deurgewerk en net my aartappels bygesit.
⏰ Dit was so 2 - 2½ in die oond teen 160 ⁰C
😋 Dis was super sag en heerlik