23/04/2022
Hierdie jeugverhaal is, teen die agtergrond van drankmisbruik, vroue- en kindermishandeling en kinderverkragtings, eenvoudig ’n verhaal wat jy móét lees. Sowel kinders as volwassenes kan veel hieruit leer.Waaraan hou jy vas as alles om jou inmekaartuimel? Watter waardes hou jou b...