Suikerbossie

Suikerbossie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Suikerbossie, Garden Center, Plaas Goedehoop Chrissiesmeer, Chrissiesmeer.

L A V E N D E R S 🪻🪻🪻F R A N S E    D E N T A T A🪻Goeie droogte en hitte verdraagsaamheid🪻Rypbestand 🪻R 45.00 vir groot ...
20/12/2024

L A V E N D E R S 🪻🪻🪻
F R A N S E D E N T A T A

🪻Goeie droogte en hitte verdraagsaamheid
🪻Rypbestand

🪻R 45.00 vir groot plantjies
🪻R 35.00 vir klein plantjies

Vars Rajah Chillis beskikbaar. Groen en Rooi R40.00 p/kg
27/02/2024

Vars Rajah Chillis beskikbaar. Groen en Rooi

R40.00 p/kg

Leeubekkies 🦁🪷                     R15.00 vir 1 Petunias🌸                                  R40.00 vir 6Gazanias🌼        ...
14/03/2023

Leeubekkies 🦁🪷 R15.00 vir 1
Petunias🌸 R40.00 vir 6
Gazanias🌼 R40.00 vir 6
7-Jaartjies / Strawflowers🏵 R15 vir 1

Plaas jou bestellings, ek lewer af! 🛻

Ek lewer môre af😄 Plaas jou bestelling!!!! Nuwe Petunias blom EN die WIT petunias het hul opwagting gemaak. 🩶💛Die Marigo...
07/02/2023

Ek lewer môre af😄 Plaas jou bestelling!!!!

Nuwe Petunias blom EN die WIT petunias het hul opwagting gemaak. 🩶💛
Die Marigolds blom in hul VOLLE glorie.
Die Vygies PRONK!! 🌼🌸🪷🏵🌿

Marigolds 6 sakkies vir R 40.00

Petunias: 6 sakkies vir R40.00

Vygies: 6 sakkies vir R35.00

Vir bestelling: 083 938 1202

🌻🌷⚘️🌼♥️
31/01/2023

🌻🌷⚘️🌼♥️

26/01/2023

Mooooiste Marigolds🌼🌼🌼 en Petunias 🌸🌸🌸

Marigolds 6 Sakkies vir R35.00
Petunias 6 Sakkies vir R40.00

Plaas jou bestelling. Ek lewer môre af.....en dan weer volgende week Maandag en Woensdag.

083 938 1202

Tuinblomme 🌸🌷😍Bestel en ek kom lewer dit af. Van die plaas af na jou tuin!!! Marigolds    6 sakkies  vir  R35.00   Petun...
25/01/2023

Tuinblomme 🌸🌷😍
Bestel en ek kom lewer dit af.

Van die plaas af na jou tuin!!!

Marigolds 6 sakkies vir R35.00
Petunias 6 sakkiee vir R40.00
Jakob Regop (Giant Dahlia flowered Zinnia) 6 sakkies vir R40.00
Tuin Dahlia 6 sakkies vir R40.00
Zinnia Elegance 6 sakkies vir R40.00
Vygies (Portuluca Happy Hours) 6 sakkies vir R 35.00

21/01/2023
🙌🌸⚘️🌷🌼
21/01/2023

🙌🌸⚘️🌷🌼

Address

Plaas Goedehoop Chrissiesmeer
Chrissiesmeer
2332

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suikerbossie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Suikerbossie:

Shortcuts

Share

Category