13/02/2026
Ekstra Valinetines Cupcakes beskikbaar...
Jean-Marié Smith Sweet Relief - Christiana
Ek verkoop die volgende produkte...
� Gebakte Produkte
� Avon
� Annique
� Grootmaat Seep
Kontak my gerus vir enige navrae...
Forsman Straat
Christiana
2680
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 18:00 |
| Saturday | 08:00 - 14:00 |
Be the first to know and let us send you an email when Sweet Relief - Christiana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Sweet Relief - Christiana:
EK het weer begin om my passie uit te leef.... BAK!!!
Ek bak ‘n groot verskeindenheid soorte beskuit... Ietsie na elke persoon se smaak.
Tot dus ver het dinge baie goed gegaan met die verkope. Al die kliënte waarvoor ek al afgelewer het, gee net positiewe kommetaar. (SO dankbaar!)
Ek is net bly ek kan my passie en liefde vir bak met almal om my deel...