Pikatso

Pikatso Skryfbehoeftes, opvoedkundige speelgoed, geskenkies en meer.

07/02/2026
Ondersteun gerus Die Inkpot met jou back2school benodighede!
17/11/2024

Ondersteun gerus Die Inkpot met jou back2school benodighede!

‼️Back2school is weer hier! Besoek gerus Die Inkpot se back2school expo hierdie Vrydag!!Plaas ook jou bestelling vir jou...
14/10/2024

‼️Back2school is weer hier! Besoek gerus Die Inkpot se back2school expo hierdie Vrydag!!
Plaas ook jou bestelling vir jou back2school skryfbehoeftes by Die Inkpot. Die Inkpot sal aflewering doen in Citrusdal vroeg in Desember en weer in Januarie.
Kontak hulle gerus vir jou Back to School benodighede🌻
Epos is [email protected] of u kan ook whatsapp by 0607250011 om jou bestelling te plaas.

09/08/2024
Ondersteun gerus Die Inkpot as jy dalk in Clanwilliam kom!
09/08/2024

Ondersteun gerus Die Inkpot as jy dalk in Clanwilliam kom!

Allerhande lekker nuwighede by Die Inkpot
01/07/2024

Allerhande lekker nuwighede by Die Inkpot

Pikatso  is nou permanent gesluit...MAAR...‼️ Die Inkpot in Clanwilliam het al ons voorraad oor geneem en gaan steeds di...
01/07/2024

Pikatso is nou permanent gesluit...MAAR...‼️ Die Inkpot in Clanwilliam het al ons voorraad oor geneem en gaan steeds die oulikste speelgoed en skryfbehoeftes verskaf!

Ondersteun gerus vir Mandi Louw by die Die Inkpot 🤍

Pikatso maak TOE en hou n uitverkoping!Laat weet gerus as jy iets wil bestel. Ons koerier enige plek of afhaal in Vredek...
05/05/2024

Pikatso maak TOE en hou n uitverkoping!

Laat weet gerus as jy iets wil bestel. Ons koerier enige plek of afhaal in Vredekloof of Stellenbosch kan gereël word.

Kontak my op 082 924 0180 om jou bestelling te plaas - voorraad is beperk.

Ek is besig om my winkel Pikatso in Citrusdal toe te maak. Lekker afslag op alles! Aflewering in Vredekloof kan gereël w...
20/04/2024

Ek is besig om my winkel Pikatso in Citrusdal toe te maak. Lekker afslag op alles! Aflewering in Vredekloof kan gereël word! Anders koerier/pudo/paxi ek enige tyd!

Kontak my gerus op 082 9240 180 vir enige navrae of meer inligting.

Kom loer in!  Ons is die week net oop van Maandag tot Woensdag, 14:15 tot 17:30.Maak seker jy mis nie uit op die Lekker ...
24/02/2024

Kom loer in! Ons is die week net oop van Maandag tot Woensdag, 14:15 tot 17:30.

Maak seker jy mis nie uit op die Lekker specials nie!!

☎️ 082 924 0180

Address

Citrusdal
7340

Telephone

+27829240180

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pikatso posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pikatso:

Share

Category