Tjienkerientjee

Tjienkerientjee Tjienkeriengtjee Ons verkoop Vars blomme, en potte.

Kontak Tia' s flowers and furniture vir blomme.083 233 5906 of vind haar op facebook.
13/04/2021

Kontak Tia' s flowers and furniture vir blomme.083 233 5906 of vind haar op facebook.

TJIENKERIENTJEE se jongste klient.
12/02/2018

TJIENKERIENTJEE se jongste klient.

12/02/2018
03/02/2016

Telfoon Nr is 084 734 6836

03/02/2016

Hallo Almal.
Valentynsdag is hierdie jaar op n Sondag. Bestel dus asb vroegtydig vir Vrydag/Saterdag blomme, om teleurstelling te voorkom.

25/01/2012

Kan julle glo ons is al weer amper in Februarie.Vandag uitgevind, dat ek al begin Januarie rose moes bestel het vir Valentyndag. So leer ek ma my lesse, een vir een. Bestel vroegtydig asb(vorige week al) blommetjies of rose, om teleurstelling te voorkom. Valentynsdag is op n Dinsdag.
Geniet julle dag. Marietha

21/12/2011

Hallo Almal, Laaste vars blomme voor die naweek kom Vandag en more oggend in. Laat weet maar vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Bai dankie, en hê n heerlike dag.

08/12/2011

Tjienkerientjee, is n inheemse plant in Suid-Afrika. Hy is egter baie bekend in ons streek ook, en kan enige dag sy man staan teen enige gekweekte blom regoor die wereld, in pondok, huis of paleis.
Sy botaniese naam is, Orithogalum Thyrsoides, en hy is van die lelie familie. Dit word ook soms die "wonder flower " genoem, agv sy lang hou vermoeë nadat hy gepluk is.
Hy word in Suid -Afrika gekweek en na Europe en Amerika uitgevoer.
Ons hier in Clanwilliam kan hom egter na hartelus geniet elke lente in die veld, waar ons Hemelse Vader hom geplant het.

08/12/2011

D**k solank aan watter blomme op jou tafel gaan wees, of jou gaste gaan verwelkom, of sommer hulle kamers gaan verfraai hierdie vakansie. My laaste bestelling vir blomme voor die Vakansie dae gaan wees Woensdag oggend 21 Desember 2011. Ek sal nader aan die tyd weer n herhinnering uitstuur.
Lekker dag

08/12/2011

Die telefoon nommer van Tjienkeriengtjee is dieselfde nommer as die nommer van Viooltjie Bloemiste. 084 734 6836
My persoonlike nommer is 084 507 4030
My e -pos adres is as volg. [email protected].
U kan ook Facebook gebruik om bestellings te plaas, maar onthou egter dat FB en e-pos nie by die winkel is nie. Die veiligste sal maar per telefoon wees.

Address

Hoofstraat
Clanwilliam
8135

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tjienkerientjee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share