Die Boekmerk

Die Boekmerk Die Boekmerk stel aan jou geliefde boeke voor geskryf deur Gustav Venter en ander gekeurde skrywers. En Die Boekmerk is dáárdie nuwe gewaad. Afrikaans. Dis al.

Dis tyd...

Dis tyd vir Afrikaans om te vernuwe sonder om die kosbare waardes van voorgangers prys te gee. Te lank is die lyf van Afrikaans, daardie gespierde, soepel jong taal, onder die verslete kleed van politieke korrektheid en sosiale gedienstigheid verskuil. Dié ou jas moet afgegooi word en ons Taal – “ons meisie” soos A.S. van Straaten gesê het – moet ʼn helder, kleurvolle nuwe baadjie kry.

Ontmoet nuwe skrywers – en skud weer hand met meesters uit vorige geslagte. Geniet nuwe boeke – en herontdek ouer juwele. Besigtig die ware siel van Afrikaans – en kyk dan buitentoe na kragwerke deur ons Europese geesgenote.

'n Fantasie Trilogie vir die jong leser of lesers jonk van gees.Bestel nou by erma.carsten@gmail.com teen slegs R370-00 ...
03/04/2019

'n Fantasie Trilogie vir die jong leser of lesers jonk van gees.
Bestel nou by [email protected] teen slegs R370-00 (Posgeld ingesluit).

Veg of vlug....die lewe is soveel eenvoudiger as dit met iemand anders gebeur...Dis maar die begin van 'n onthutsende ge...
28/03/2019

Veg of vlug....die lewe is soveel eenvoudiger as dit met iemand anders gebeur...Dis maar die begin van 'n onthutsende gegewe, want hoe nou gemaak as die amigdala in opstand kom teen die bewuste en polities korrekte deel vann die brein? Fiksie. Bestel "Die Amigdala van Alrina Smal" deur Gustav Venter by [email protected].

Conservation. Our responsibility. A compelling book "The Very Best of Enemies" by writer, BB Slater.
27/03/2019

Conservation. Our responsibility. A compelling book "The Very Best of Enemies" by writer, BB Slater.

18/04/2018
19 Juliet Media se stalletjie by KKNK 2018. Boeke deur Gustav Venter en ander genooide skrywers.
16/04/2018

19 Juliet Media se stalletjie by KKNK 2018. Boeke deur Gustav Venter en ander genooide skrywers.

Die nuwe boek WITWARM deur Gustav Venter het die lesers aan die gons! Moenie uit mis op sy meningstukke nie. Bestel nou ...
16/04/2018

Die nuwe boek WITWARM deur Gustav Venter het die lesers aan die gons! Moenie uit mis op sy meningstukke nie. Bestel nou jou kopie by [email protected].

Die beste geskenk wat jy ooit vir 'n pa, oom, broer of neef kan koop wat sy diensplig in die SAW gedoen het. Plaas jou b...
04/12/2017

Die beste geskenk wat jy ooit vir 'n pa, oom, broer of neef kan koop wat sy diensplig in die SAW gedoen het. Plaas jou bestelling by [email protected]. R200-00 plus R40-00 posgeld.

ROWERS deur Gustav S Venter“Digue's Drivers” are an extraordinary bunch of guys -each one of them owns a piece of a six-...
04/12/2017

ROWERS deur Gustav S Venter
“Digue's Drivers” are an extraordinary bunch of guys -
each one of them owns a piece of a six-wheeled fighting RATEL.
To them the smell of cordite, mixed with diesel and dust is far more intoxicating than Estée Lauder Private Collection.
-Major-General Roland de Vries author of “Eye of the Firestorm”
A band of brothers with such a close bond it survived 33 years of civilian life in a radically transformed South Africa. Verkoopprys R200-00 plus 40-00 posgeld.
Plaas jou bestellings by [email protected]

Jonty Jones might be small but she has a fearless soul...
02/12/2017

Jonty Jones might be small but she has a fearless soul...

Address

De Lusthof Fouriesburg Road
Clarens
9707

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27823939626

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boekmerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Boekmerk:

Shortcuts

Share

Category