Vellies Karoo Rouge - De Rust

Vellies Karoo Rouge - De Rust Vellies Veldskoen

27/05/2026

Ruil jou formele skoene vir Pantoffels deur net ñ plakker aan te koop vir R20 by enige Wimpy, Dischem of Crazy Store.
Daardeur ondersteun jy Reach for a Dream Foudation en kan jy ñ kind se droom bewaarheid.
Dra dan jou plakkker met jou pantoffels werktoe, winkelstoe, net waarheen jy wil.
Komaan, kry jou plakker nou!

Vrydag is Nationale Pantoffeldag. Maak seker jy dra joune.
27/05/2026

Vrydag is Nationale Pantoffeldag.
Maak seker jy dra joune.

17/05/2026
Hierdie pragtige boek van ons mense is beskikbaar reg hier by KAROO ROUGE in DeRust. Kom kry dadelik joune, beperkte voo...
16/05/2026

Hierdie pragtige boek van ons mense is beskikbaar reg hier by KAROO ROUGE in DeRust. Kom kry dadelik joune, beperkte voorraad.

12/05/2026

Daar is iets spesiaals aan élke reeks of fliek wat hy gemaak het, maar as Koos Roets regtig een moet uitsonder, buiten Faan se Trein en Koöperasiestories, is dit Die Manakwalanners, ’n televisiereeks van 1993 wat op Nieuwoudtville in die Noord-Kaap verfilm is. “Dit was een van die aangenaamste tye van my lewe – almal het net gekliek, die tekste was uitstekend en die omgewing mooi. Alles het bymekaargekom," vertel hy in Bruis. “As ek nou nog in Namakwaland kom en die mense hoor ek was die regisseur, is hulle die moer in vir my, want hulle d**k ek het met hulle gespot. Dit was nooit die geval nie; die hele reeks is met soveel liefde gedoen.”

08/05/2026

Die bekroonde fliek Faan se Trein het in 2014 die lig gesien en nege toekennings by die tweede kykNET Silwerskermfees ontvang. Die draaiboek vir die opvolgfliek, Faan se Stasie, is reg om geskiet te word, vertel regisseur Koos Roets in Bruis. “Dit speel agt jaar later af, dit maak dus nie saak dat dieselfde akteurs ’n bietjie ouer is nie. Ek wil nie te veel van die storie weggee nie, behalwe dat daar baie drama gaan wees met Faan wat oornag skatryk word en die dokter se vrou wat hom van ’n kant af opdonner. Dan ruk Faan heeltemal handuit." Faan se Trein het meer as ’n dekade gelede al R8 miljoen gekos om te maak. Koos se begroting vir Faan se Stasie is R9 miljoen, so hy trek die belt net stywer en stywer. "Dit wys hoe graag ek hierdie rolprent wil maak. As ek net die nodige fondse kan kry..."

Kom bederf jouself of jou mamma vir Moedersdag met ñ paar Egte Skaapwol Pantoffels.Vanaf R850 en verkeie kleure afhangen...
08/05/2026

Kom bederf jouself of jou mamma vir Moedersdag met ñ paar Egte Skaapwol Pantoffels.
Vanaf R850 en verkeie kleure afhangende van beskikbaarheid.
Whattsapp my gerus by 082 936 0855.

Kom maak ñ draai by Vellies Karoo Rouge waar die rakke kreun onder die gewig van al ons nuwe voorraad. R899 per paar. On...
16/02/2026

Kom maak ñ draai by Vellies Karoo Rouge waar die rakke kreun onder die gewig van al ons nuwe voorraad. R899 per paar.
Ons Volstruiskouse is net so treffer.
Die winkel voel vrolik met al die kleure van Portchie se huishoudelike produkte. Dit maak mens speels gelukkig. Inkleurboeke, Brilkassies, Sleutelhouers en nog baie te kies en te keur.
Kan nie wag om jou te sien nie.

Kyk hoe lekker was die Wortelkoek.Nicky wou haar bordjie uitlek ek moes net keer 🤣
06/11/2025

Kyk hoe lekker was die Wortelkoek.
Nicky wou haar bordjie uitlek ek moes net keer 🤣

04/11/2025

Address

De Rust

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vellies Karoo Rouge - De Rust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category