Altyd lente

Call Directions

Altyd lente Altyd lente blomplaas💐

‘n Hart vol drome en hande vol blomme! Wat meer kan ‘n mens vra?💐🩷
13/10/2026

‘n Hart vol drome en hande vol blomme! Wat meer kan ‘n mens vra?💐🩷

11/10/2026

Vintage wiele fees Vermaas!🤎

My hart loop oor van dankbaarheid! Dankie vir al die ondersteuning!🩷💐

Op my gelukkigste!💐Besig met voorbereiding vir die nuwe seisoen, so opgewonde vir als wat kom🌱🩷
09/10/2026

Op my gelukkigste!💐

Besig met voorbereiding vir die nuwe seisoen, so opgewonde vir als wat kom🌱🩷

Soveel kleur en soveel dankbaarheid!🩷💐
05/10/2026

Soveel kleur en soveel dankbaarheid!🩷💐

22/09/2026

Dankbaar om deel te wees van elke storie🩷

Het jy geweet? 🤍Angeliere behoort aan die Dianthus-genus, ’n naam wat “blom van die gode” beteken. 🌿✨ Geen wonder hulle ...
17/09/2026

Het jy geweet? 🤍
Angeliere behoort aan die Dianthus-genus, ’n naam wat “blom van die gode” beteken. 🌿✨
Geen wonder hulle is so mooi nie!
🩷💚❤️

05/07/2026

Elke blomplaas begin êrens. 🌸
Hierdie blomplaas het nie met hektaar vol blomme begin nie.
Dit het begin met 'n droom, 'n paar saadpakkies en baie geloof.
Daar is dae wat alles mooi groei, en daar is dae soos hierdie week waar ryp jou herinner dat boer jou nederig hou.
Maar ek sal aanhou plant.
Ek sal aanhou leer.
En ek sal aanhou die mooiste blomme kweek wat ek kan.
Dankie aan elke persoon wat kies om 'n klein plaaslike besigheid te ondersteun. Julle maak hierdie droom moontlik. 🤍

🌱 Elke blom begin met 'n stil oomblik van groei. Die eerste tekens van die seisoen is hier, en ons kan nie wag om te sie...
14/06/2026

🌱 Elke blom begin met 'n stil oomblik van groei. Die eerste tekens van die seisoen is hier, en ons kan nie wag om te sien wat ontvou nie. 🌿
Elke dag so dankbaar vir hoe vêr ons al gekom het!🤍

‘n Bos vol kleur, liefde en geluk!🩷Spesiaal vir ‘n ma op Moedersdag!❤️
12/05/2026

‘n Bos vol kleur, liefde en geluk!🩷

Spesiaal vir ‘n ma op Moedersdag!❤️

02/05/2026

Ons eerste markie was ‘n groot sukses! Dankie aan almal se ondersteuning!🩷

Address

Delareyville
2770

Telephone

+27606247020

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Altyd lente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category