Halfpad Handelshuis

Halfpad Handelshuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Halfpad Handelshuis, Shopping & retail, Barberspan, Noord-Wes, Delareyville.

Mooi Kaapse Proteas
05/09/2026

Mooi Kaapse Proteas

Ons is gereed om vir julle nog meer warm drankies, vinniger en met dieselfde lekker smaak te maak! ☕
15/08/2026

Ons is gereed om vir julle nog meer warm drankies, vinniger en met dieselfde lekker smaak te maak! ☕

☕ Cappuccino beskikbaar by Halfpad Handelshuis! ☕Op soek na die perfekte plek om 'n blaaskans te neem? Kom geniet 'n hee...
13/07/2026

☕ Cappuccino beskikbaar by Halfpad Handelshuis! ☕

Op soek na die perfekte plek om 'n blaaskans te neem? Kom geniet 'n heerlike, varsgemaakte cappuccino, vriendelike diens en die warm atmosfeer waarvoor Halfpad Handelshuis bekend is.

✨ By ons kry jy ook:
🍳 Ontbyt & ligte etes
🍰 Tuisgemaakte lekkernye
🛍️ Geskenke & plaasprodukte
🥩 Biltong en Droëwors

📍 N14, Barberspan, Noordwes
📞 Sandra Janse van Vuuren: 083 566 1002

-Van my hart tot jou huis-

04/07/2026
20/12/2025
14/11/2025
’n Groot dankie aan ons plaaslike Buffelboere - *4 Dogter Boerdery* wat ons vandag bederf het met die mooiste geskenk.On...
11/11/2025

’n Groot dankie aan ons plaaslike Buffelboere - *4 Dogter Boerdery* wat ons vandag bederf het met die mooiste geskenk.
Ons is so bevoorreg om dit teen ons muur te kan hang – ’n ware simbool van trots boer-wees! 🌾🐃

Amper weer Kersfees tyd, kom vier saam ons en Lilly 🌿♥️
28/10/2025

Amper weer Kersfees tyd, kom vier saam ons en Lilly 🌿♥️

🎄🎄

Address

Barberspan, Noord-Wes
Delareyville

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27835661002

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Halfpad Handelshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Halfpad Handelshuis:

Shortcuts

Share