Nicka's Biltong

Nicka's Biltong Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nicka's Biltong, Shopping & retail, cnr of, Delmas.

30/12/2025

Hallo liewe vriende,
NICKAS is more 31 Des oop van 8:30 tot 14:00.
Ons wens julle almal Γ± baie voorspoedige 2026 toe!!

27/12/2025

More more Nickas is vandag oop 9:00 tot 13:00

23/09/2025

Hallo vriende, NICKA'S sal oop wees more 24 Sept tot 1u

30/06/2025

πŸ‰πŸ’ Nic en Gerda van Nickas wil vir elkeen baie dankie sΓͺ vir julle ongelooflike ondersteuning en deelname aan die Rugby/Ruiker-kompetisie!
🎟️ Die finale trekking vind vanmiddag plaas – en dis ’n groot een:
2 toetskaartjies vir 5 Julie 2025 op Loftus se Hoofpaviljoen, ter waarde van R4 800.00! πŸ˜²πŸŽ‰
πŸ“’ Hier is ons wenners tot dusver:
1ste Trekking: Nelia Steyn & Eugene van Niekerk
2de Trekking: Ella Olivier & Susan Bekker
3de Trekking: Mike Klopper & Natasha Bronkhorst
4de Trekking: Natasha Bronkhorst & DedrΓ© de Wet
5de Trekking: Danie Bezuidenhout & Wickus Lock
6de Trekking: Michael McGregory & Chenel Immelman
7de Trekking: Jenine & Desmond
πŸ† En nou’s dit amper tyd vir die groot wenner!
🎊 Die finale wenners word VANMIDDAG aangekondig – hou ons blad dop en kyk of dit jΓ³ΓΊ naam is wat verskyn!
Sterkte aan almal! πŸ’ͺπŸ€

03/05/2025

MORE MORE!!!πŸ’ƒπŸ»
Nickas sal van 9:00 voluit aan die gang wees!!!!

Goeie middag.Nou gou die 4de trekking uitslag vir julle deurgee:Natasha Bronkhorst was ons naaswenner met die 3de trekki...
02/05/2025

Goeie middag.
Nou gou die 4de trekking uitslag vir julle deurgee:
Natasha Bronkhorst was ons naaswenner met die 3de trekking, maar nou die wenner van die 4de trekking!!!
Naaswenner is:
DedrΓ© de Wet!!!πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»
BAIE GELUK!!

01/05/2025

More more, Nickas is vandag 1 Mei oop van 9:00 tot 13:00!
Sien jou daar!!

21/04/2025

More more!!!
NICKAS is oop vanoggend van 8:30 tot 1uur!!!πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»
Sien jou daar!!

19/04/2025

NICKAS is oop vanaf 8 tot 1u vandag - Saterdag 19 Apr

Kontak my as jy onseker is asb. Ons plek is net op die oorkantste hoek!Nuwe uitdaging, nuwe hoopπŸ™πŸ»πŸ™πŸ»
07/04/2025

Kontak my as jy onseker is asb.
Ons plek is net op die oorkantste hoek!
Nuwe uitdaging, nuwe hoopπŸ™πŸ»πŸ™πŸ»

Address

Cnr Of
Delmas
2210

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nicka's Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share