Molly se Wors

Molly se Wors Biltong, droewors en verskeie braai wors, volg ons blad vir nuwe produkte�

Nie seker wat om vir jou Valentyn te koop? n biltong koek is die perfekte geskenk. Hart koeke beskikbaar teen R300.00 el...
26/01/2024

Nie seker wat om vir jou Valentyn te koop? n biltong koek is die perfekte geskenk. Hart koeke beskikbaar teen R300.00 elk. Plaas jou besteliing vroegtydig :-)

08/12/2023
07/06/2023

Experience a Wine Tasting while Building your own Biltong Cake for Farther’s Day.

Geskenkies vir pappa vanaf R150.00, kontak my gerus :-) Persoonlike geskenkies, bestellings moet asb voor of op die 11de...
24/05/2023

Geskenkies vir pappa vanaf R150.00, kontak my gerus :-)

Persoonlike geskenkies, bestellings moet asb voor of op die 11de Junie geplaas word.

😃 Bordtjie, mes, sleutelhouer en n stuk biltong in boksie R250.00
😀 1Lt Flask - enige bewoording van keuse in boksie R210.00
😀 Biltong koek R260.00
😀 Mandtjies kan opgemaak word volgens begroting.
😀 Sny bortjie - enige bewoording van keuse in boksie R160.00

Kontak my gerus - groot verskeidenheid van blank bottels, staal 'glase' etc. 7 dae wag periode vir personalised bestellings.

Plaas nou jou biltong koek bestelling vir Vadersdag.
19/05/2023

Plaas nou jou biltong koek bestelling vir Vadersdag.

19/05/2023

Bederf vir Pappa of Oupa met n self gemaakte geskenkie hierdie Vaders Dag, bespreek nou jou plek!

Address

Despatch

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Molly se Wors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share