Affi Pad

Affi Pad Affi Pad is jóu klein huiswinkel gerieflik geleë in Botha Straat, rigting Uitenhage, waar ons huiskos uit die hart en uniek uit ons hande maak.

Goeiemore julle'n Gunsteling is vandag op die spyskaart.  Ons soya gemarineerde hoender repies met noedels en roerbraai ...
26/05/2026

Goeiemore julle
'n Gunsteling is vandag op die spyskaart. Ons soya gemarineerde hoender repies met noedels en roerbraai groente, vir R58.00 per ete. Plaas bestellings met afhaal tye by 0678810890
Groete
Sharon

Goeiemore JulleVandag in die kombuis is lekker Sop gemaak met Lensies, vleis en groente🥣 daar sal ook weer mini Kaas bro...
19/05/2026

Goeiemore Julle
Vandag in die kombuis is lekker Sop gemaak met Lensies, vleis en groente🥣 daar sal ook weer mini Kaas broodjies vir R9.00 wees. Plaas asb bestellings met afhaaltye by 0678810890.
Groete
Sharon

Goeiemore JulleNuwe week, nuwe dinge👌Vandag se ete is lekker  mielies en bone, met vleis ja.😜 R45.00 per 500ml bakkie.Da...
18/05/2026

Goeiemore Julle
Nuwe week, nuwe dinge👌Vandag se ete is lekker mielies en bone, met vleis ja.😜 R45.00 per 500ml bakkie.
Daar is twee opsies:
* gewoon of
* kerrie
Plaas asb bestellings met afhaaltyd by 0678810890.
Groete
Sharon

Goeiemore julleVandag se ete is heerlike Hoender kerrie en rys vir R55.00 per ete.  Daar sal ook lekker outydse gekookte...
12/05/2026

Goeiemore julle
Vandag se ete is heerlike Hoender kerrie en rys vir R55.00 per ete. Daar sal ook lekker outydse gekookte sago poeding wees, R30.00 vir 350ml bakkie. Plaas asb bestellings met afhaal tyd by 0678810890
Sharon

Goeiemore julleEk hoop almal het 'n heerlike naweek geniet🌸 vandag se ete is Gammon, Kapokaartappels(Mash) en Soet Worte...
11/05/2026

Goeiemore julle
Ek hoop almal het 'n heerlike naweek geniet🌸 vandag se ete is Gammon, Kapokaartappels(Mash) en Soet Wortels, vir R58.00 per ete.
Plaas asb bestellings en afhaaltye by 0678810890. En onthou om na my statusse te loer🤗 Etes is daagliks van 14h15 tot 18h00 beskikbaar.
Groete
S

Goeiemore JulleVandag se ete is lekker  mielies en bone, met vleis ja.😜 R45.00 per 500ml bakkie.Daar is twee opsies:* ge...
04/05/2026

Goeiemore Julle
Vandag se ete is lekker mielies en bone, met vleis ja.😜 R45.00 per 500ml bakkie.
Daar is twee opsies:
* gewoon of
* kerrie
Plaas asb bestellings met afhaaltyd by 0678810890.
Groete
Sharon

Goeiemore julleVandag se ete is Lui Huisvrou Lasagne.Dit lyk soos Spaghetti Bolognese maar proe soos Lasagne - HEERLIK!!...
30/04/2026

Goeiemore julle
Vandag se ete is Lui Huisvrou Lasagne.
Dit lyk soos Spaghetti Bolognese maar proe soos Lasagne - HEERLIK!!!👌
R55.00 per ete. Plaas asb bestellings en afhaaltyd by 0678810890.
Groete
Sharon

Nog net 2 dae oor om te bestel.  Bestellings sluit 30 April.  Alle bestellings moet asb voir of op 1 Mei betaal word.  P...
29/04/2026

Nog net 2 dae oor om te bestel. Bestellings sluit 30 April. Alle bestellings moet asb voir of op 1 Mei betaal word. Plaas jou bestelling asb by 0678810890. Die koekies is heérlik!!!

Goeiemore julleVandag se ete maak ons "Railway Stew bedien met Wit Rys"  of vir ander bekend as Wors Pot en Rys, vir R55...
29/04/2026

Goeiemore julle
Vandag se ete maak ons "Railway Stew bedien met Wit Rys" of vir ander bekend as Wors Pot en Rys, vir R55.00 per ete. Plaas asb bestellings met afhaaltye by 0678810890
Etes is beskikbaar van 14h15 tot 18h00.
Groete
Sharon

Goeiemore julleVandag se ete is lekker Room Hoender kerrie en rys vir R55.00 per ete.  Daar sal ook lekker outydse gekoo...
28/04/2026

Goeiemore julle
Vandag se ete is lekker Room Hoender kerrie en rys vir R55.00 per ete. Daar sal ook lekker outydse gekookte sago poeding wees, R30.00 vir 350ml bakkie. Plaas asb bestellings met afhaal tyd by 0678810890
Mooi week vir elkeen.
Sharon

More julleVandag se ete is Beijing Bees Blokkies met Groente Rys, R58.00 per ete.  Dis amper soos ons Soya Glaze Hoender...
23/04/2026

More julle
Vandag se ete is Beijing Bees Blokkies met Groente Rys, R58.00 per ete. Dis amper soos ons Soya Glaze Hoender, maar net met Bees🤗 plaas asb bestellings en afhaaltyd by 0678810890
Groete
Sharon

Address

113 Botha Street, Campher Park
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00
Saturday 07:30 - 13:30

Telephone

+27678810890

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Affi Pad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share