Ietsiemoois

Ietsiemoois Nothing brings people togheter like good food on a pretty platter set! Spoil yourself or buy a gift for a friend!

Ons het weer bietjie tyd gehad om 'n paar Lazy Susan's te maak.  Kontak my gerus indien jy in een van die volgende belan...
29/11/2025

Ons het weer bietjie tyd gehad om 'n paar Lazy Susan's te maak. Kontak my gerus indien jy in een van die volgende belangstel.
084 724 1128

Ons is baie opgewonde dat die lewe weer stadig na normaal terugkeer , maar daar is ook hartseer vir ons.... ongelukkig g...
30/01/2022

Ons is baie opgewonde dat die lewe weer stadig na normaal terugkeer , maar daar is ook hartseer vir ons.... ongelukkig gaan Ietsiemoois se produksie vir eers tot stilstand moet kom as gevolg van ons besige lewe. Dankie vir elkeen se ondersteuning in die laaste 2 jaar. Ietsiemoois was soveel meer as net 'n besigheid en ons was geseend met al die nuwe vriende wat ons gemaak het. Ons glo en hoop dat ons weer met produksie kan begin rondom September. Hou Ietsiemoois se blad dop!

Ietsiemoois sal die volgende 3 dae weer oop wees.  Ons sluit Woensdag 15 Desember.  Pragtige, bekostigbare geskenkies be...
12/12/2021

Ietsiemoois sal die volgende 3 dae weer oop wees. Ons sluit Woensdag 15 Desember. Pragtige, bekostigbare geskenkies beskikbaar. Whats app my op 0847241128.

๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„Ietsiemoois se laaste dag van verkope vir Desember.  Voorraad raak min.  Kontak my op 0847241128 voor jy 'n draai m...
02/12/2021

๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„Ietsiemoois se laaste dag van verkope vir Desember. Voorraad raak min. Kontak my op 0847241128 voor jy 'n draai maak.



Ietsiemoois vanaand by Despatch Opskop Fees  se eie "Opening of the Season"Kom geniet die aand saam ons!
01/12/2021

Ietsiemoois vanaand by Despatch Opskop Fees se eie "Opening of the Season"
Kom geniet die aand saam ons!

Laaste 2 daggies om jou Kersgeskenkies te koop. Voorraad raak min. Die volgende is nog beskikbaar.Kontak my op 084724112...
01/12/2021

Laaste 2 daggies om jou Kersgeskenkies te koop. Voorraad raak min. Die volgende is nog beskikbaar.
Kontak my op 0847241128

Ietsiemoois๐ŸŽ3 days to go๐ŸŽvoorraad raak min๐ŸŽmoenie uitmis nie๐ŸŽkontak my op 0847241128
30/11/2021

Ietsiemoois
๐ŸŽ3 days to go
๐ŸŽvoorraad raak min
๐ŸŽmoenie uitmis nie
๐ŸŽkontak my op 0847241128

Ietsiemoois is slegs oop tot, Donderdag, 2 Desember 2021.  Moenie uitmis op oulike geskenkies vir Kersfees nie.Die volge...
29/11/2021

Ietsiemoois is slegs oop tot, Donderdag, 2 Desember 2021. Moenie uitmis op oulike geskenkies vir Kersfees nie.
Die volgende bakkies is beskikbaar teen R60 elk. Lekker vir pasta, pap, vrugteslaai, skyfies en vele meer.



Sale๐ŸŽ…Sale๐ŸŽ…All stock still available, LESS 10%!!!Only until 13h00 today!Terms & Conditions:๐Ÿ’— Need to pay and collect befo...
27/11/2021

Sale๐ŸŽ…Sale๐ŸŽ…
All stock still available, LESS 10%!!!
Only until 13h00 today!
Terms & Conditions:
๐Ÿ’— Need to pay and collect before 13h00
๐Ÿ’— No items will be kept out
Card facilities available!
14 Keerom Street
Botrasrus
Despatch
Contact me on 0847241128
Ietsiemoois close on 2 December for 2021

  ๐Ÿ’Ÿ Slegs oop tot 2 Des 2021๐Ÿ’ŸMoenie uitmis op die Black Friday Specials nie๐Ÿ’ŸVoorraad raak minKontak my op 0847241128
26/11/2021


๐Ÿ’Ÿ Slegs oop tot 2 Des 2021
๐Ÿ’ŸMoenie uitmis op die Black Friday Specials nie
๐Ÿ’ŸVoorraad raak min
Kontak my op 0847241128

๐ŸŽ…๐ŸŽ…๐ŸŽ…๐ŸŽ…Ietsiemoois slegs nog oop vir 7 dae vir 2021.  Kyk uit vir ons Black Friday Specials, slegs geldig tot 27 Nov 2021. ...
25/11/2021

๐ŸŽ…๐ŸŽ…๐ŸŽ…๐ŸŽ…Ietsiemoois slegs nog oop vir 7 dae vir 2021. Kyk uit vir ons Black Friday Specials, slegs geldig tot 27 Nov 2021. Moenie uitmis nie, die voorraad raak min.
Kontak my op 0847241128

๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„Black Friday Specials at IetsiemooisPrices valid until 27 Nov 2021.๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽContact me on 0847241128
24/11/2021

๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„Black Friday Specials at Ietsiemoois
Prices valid until 27 Nov 2021.
๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ
Contact me on 0847241128

Address

Despatch

Telephone

+27847241128

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ietsiemoois posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ietsiemoois:

Share

Category