14/09/2026
Baie geluk, Jacques! 🚤🎉
Groot dankie dat jy die Mastercraft 5m Bow Rider by ons gekoop het – dis lekker om te weet hy gaan by iemand beland wat hom sal geniet en mooi sal oppas!
Geniet elke oomblik op die water met hom – mag daar baie sonskyn-dae, viswedstryde en pret-uitstappies voorlê. 🌊☀️
Nou's dit tyd vir nuwe herinneringe! Geniet dit, boot! 🙌