Ons Winkel Durbanville

Ons Winkel Durbanville Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA.

Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente.

17/09/2026

Het jy 'n kledingstuk, huisware, elektrieseware of meubelstuk wat net 'n wit olifant geword het.Oorweeg jy dit om die go...
17/09/2026

Het jy 'n kledingstuk, huisware, elektrieseware of meubelstuk wat net 'n wit olifant geword het.

Oorweeg jy dit om die goedere te skenk?

U kan dit skenk aan Ons Winkel Durbanville. Skenkings kan by die winkel afgelaai word of ons kan dit gratis by u afhaal.

Skenk vir HOOP
Koop vir 'n TOEKOMS
Saam maak ons 'n VERSKIL

17/09/2026

16/09/2026

14/09/2026

DISCOUNT loading••••25% Off on all Children’s Clothing!! 🐣
11/09/2026

DISCOUNT loading••••

25% Off on all Children’s Clothing!! 🐣

Address

Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27717382596

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Durbanville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share