Tahlia Gifts & Deli

Tahlia Gifts & Deli Iets vir almal teen baie bekostigbare pryse! Unieke tuin mooi-moois
Eksklusiewe geskenke

Ons het die mooiste sy serpe gekry! Ek wys n paar voorbeelde wat mens met dit kan doen!
14/08/2026

Ons het die mooiste sy serpe gekry! Ek wys n paar voorbeelde wat mens met dit kan doen!

Gelukkige Vrouedag!
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag!

Ons het die mooiste magnete, notepads, sleutelhouers  en "spoonrests" in die winkel!
31/07/2026

Ons het die mooiste magnete, notepads, sleutelhouers en "spoonrests" in die winkel!

Sarie Wepener
27/07/2026

Sarie Wepener

Ons het die lekkerste handeroompies met die mooiste boodskappie op! Ideaal vir n spesiale vriendin! So ook lipbalm en sl...
27/07/2026

Ons het die lekkerste handeroompies met die mooiste boodskappie op! Ideaal vir n spesiale vriendin! So ook lipbalm en sleutelhouers!

Ons het die mooiste koekie en beskuit blikke gekry! En dan het ons nog die lekkerste koekies en beskuit wat jy sommer da...
24/07/2026

Ons het die mooiste koekie en beskuit blikke gekry! En dan het ons nog die lekkerste koekies en beskuit wat jy sommer dadelik in jou blik kan sit!

14/07/2026

Onthou ons Julie uitverkoping! Tot 40 % afslag!

29/06/2026

Ons winters uitverkoping begin vandag! Moet dit nie mis nie!! Tot 40 % afslag op sekere items!

Hier is nog bederfies vir die manne vir Vadersdag! Vir die braaiers, gholf spelers,  biltong eters en die "hands-on" man...
19/06/2026

Hier is nog bederfies vir die manne vir Vadersdag! Vir die braaiers, gholf spelers, biltong eters en die "hands-on" manne!

Kom kry betyds n bederfie vir Vadersdag!
15/06/2026

Kom kry betyds n bederfie vir Vadersdag!

Address

Lephalale Square
Ellisras
0557

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tahlia Gifts & Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tahlia Gifts & Deli:

Shortcuts

Share

Category