Anna Emm Kinderstories Witbank - Agent Hester

Anna Emm Kinderstories Witbank - Agent Hester Anna Emm Afrikaanse Stories beskikbaar in ons plaaslike omgewing. Fantastiese produk. "I believe in the power of stories.

I believe stories have the ability to uplift, to heal, to inspire, to motivate and to nourish the soul like no other medium on earth." - Anna Emm, author of children's books

Wie is Anna Emm? Anna Emm het as jong onderwyseres reeds die krag van stories ontdek toe sy die uitwerking van haar stories op die kinders in haar
Graad 2-klas gesien het. Sy het na vier jaar uit die onderwys bedank om voltyd

s te skryf, en het die afgelope tien jaar al meer as
2000 kinderstories geskryf en vervaardig – meeste in Afrikaans! Sy is die grootste skrywer van kinderstories in die land, en heelwat
bekende name het al van haar stories op CD kom opneem: Anna- Mart van der Merwe, Gys de Villiers, Diaan Lawrenson, Chris
Chameleon, Vicky Davis, Anrich Herbst, en vele meer!
“Ek glo in die krag van stories. Ek glo dat stories kan inspireer, motiveer, en genees soos geen ander medium op aarde nie. Ek glo
dat 'n goeie storie dieselfde uitwerking kan hê as 'n voet-massering, 'n inspirerende stuk musiek, of 'n asemrowende uitsig! My droom is
dat ons by Anna Emm 'n bron van sulke stories sal wees.” - Anna Emm

Ons beleid: Dit is Anna Emm se beleid dat ons stories altyd goeie waardes sal ondersteun, gesonde gesinsverhoudinge sal bevorder, en “skoon” sal wees van towery, hekse, drake, monsters, en ander bangmaakgoed. Ons stories fokus daarop om kinders se verbeelding te stimuleer, hulle woordeskat en luistervaardighede te verbeter, en hulle selfvertroue te bou.

Address

Mona Street
Emalahleni
1035

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

071 4689053

Website

http://www.annaemm.co.za/anna_emm_katalogus_16.pdf

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anna Emm Kinderstories Witbank - Agent Hester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anna Emm Kinderstories Witbank - Agent Hester:

Shortcuts

Share

Category