07/03/2026
🎀 Ellie & Evie's Gift Shop 🎀
🌸 Koop ons kleurvolle kralearmbande! 🌸
Ons handgemaakte armbandjies is vol karakter, kleur en liefde – perfek vir kinders, vriende, geloofsboodskappe of net ’n bietjie vrolikheid aan jou dag!
Elke armband is uniek, met spesiale krale, letters en hangertjies – van “BFF” tot “FAITH” tot “DUDE” en meer.
💬 Foto van nog ontwerpe kan gedeel word as jy belangstel!
📦 Pryse vanaf R20
📏 Lengtes: 15cm – 18cm
📲 Bestel nou via WhatsApp: 084 042 2796
📧 E-pos: [email protected]
📘 Facebook: