Blomme Vir Almal

Blomme Vir Almal This florist is closed

06/03/2020

Kids with special needs are not weird or odd. They only want what everyone else wants. To be accepted. Share proudly on your wall to show...

So is ons gereed om Kerstyd vir ons kliente kleurvol en spesiaal te maak, so Baie dankie vir julle ondersteuning, ons is...
18/12/2019

So is ons gereed om Kerstyd vir ons kliente kleurvol en spesiaal te maak, so Baie dankie vir julle ondersteuning, ons is April 2020 , 17 jaar hier in Kerkstraat 12 , Ermelo.

Ons Se Dankie vir ons Vader wat dit moontlik gemaak het! Aan elke vriend en klient wat ons ondersteun, ons Glo en Vertrou ons sal kan voortgaan om ons kliente gelukkig te hou in die toekoms.

Geseende Christus fees!

n Baie Geseende Kersfees en Voorspoed vir die Nuwe Jaar, baie dankie vir die ondersteuning!
21/12/2018

n Baie Geseende Kersfees en Voorspoed vir die Nuwe Jaar, baie dankie vir die ondersteuning!

To all our friends and customers Thank you for your supportduring the year
26/11/2018

To all our friends and customers
Thank you for your support
during the year

Pragtige varsblomme en julle sal saam bly wees die rose is weer beskikbaar! Dankie vir julle ondersteuning!
04/10/2018

Pragtige varsblomme en julle sal saam bly wees die rose is weer beskikbaar! Dankie vir julle ondersteuning!

Baie dankie vir die ondersteuning, dit word opreg waardeer!
05/08/2018

Baie dankie vir die ondersteuning, dit word opreg waardeer!

06/07/2018
Al die rose na n baie spesiale vrou, hoop jy geniet dit!
06/07/2018

Al die rose na n baie spesiale vrou, hoop jy geniet dit!

Address

Ermelo
2350

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blomme Vir Almal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share