10/08/2026
Goeie naand...
As jy nuut op my blad is baie welkom. Hoop jy "shop" sommer lekker saam馃尭
Ons sluit vandag af met 'n tikkie pienk. 馃拹
Ondersteun my gerus. Mooi vir nou bied 'n verskeidenheid van mooi.
Handsakke
Dekor
Glase
Eetstelle
Grimering
Bak bederfies
Armbande
Oorbelle en vele meer.
Winkel adres:
Steynstraat
Oorkant die Grasdak
Fochville
Winkel Ure:
Maandag -Vrydag 9h00 tot 16h30
Saterdag 9h00 tot 13h00
Ek pudo landswyd. Vir bestelling whatsapp na 0823042821
Baie liefde
###