Fochville Fleamarket

Fochville Fleamarket Your 24/7 online Fleamarket

04/03/2026
16/10/2025

You are cordially invited to attend an important meeting scheduled for this Friday 17 th October 2025 at 19h00. The venue will be Genadehuis, located at 12 Poortjie Street in Fochville. This gathering holds great significance as it aims to establish a new committee for Genadehuis. Your presence is vital, as we seek to assemble a diverse group of individuals who share a common interest in enhancing the welfare and development of our community. Together, we can create a meaningful impact.
RSVP Ockie before Thurstdsy 16th October 2025 atc17h00

14/04/2024

🍕 Pizza Hut Dough Recipe 🍕
"Easy-to-follow recipe for pizza dough yields a perfect crust—soft inside, crispy outside. Versatile and customizable, it's a homemade delight for pizza nights. Simple ingredients, delicious results. Highly recommended!"
📋 Ingredients:
🌾 2 1/2 cups all-purpose flour
🧂 1 teaspoon salt
🥄 1 teaspoon sugar
🌿 1 tablespoon yeast
🥛 1 1/3 cups warm water (about 110°F/45°C)
🧈 2 tablespoons olive oil

👩‍🍳 Instructions:
1️⃣ In a large mixing bowl, combine flour, salt, and sugar.
2️⃣ Sprinkle the yeast over the warm water and let it sit for about 5 minutes, or until it becomes frothy.
3️⃣ Add the yeast mixture and olive oil to the dry ingredients.
4️⃣ Knead the dough on a lightly floured surface until it becomes smooth and elastic, about 10 minutes.
5️⃣ Place the dough in a greased bowl, cover, and let it rise in a warm place until doubled in size, about 1 hour.
6️⃣ Punch down the dough, then roll out to fit your pizza pan or stone.
7️⃣ Add your favorite toppings and bake in a preheated oven at 425°F (220°C) for 15-20 minutes or until the crust is golden brown and toppings are cooked.

🍴 Enjoy your homemade Pizza Hut-style pizza, perfect for a fun family dinner or gathering with friends.

⏲ Prep Time: 1 hour 20 minutes (including rising time) | Cook Time: 15-20 minutes
⏳ Total Time: Approximately 1 hour 35-40 minutes
🍕 Yield: Makes 1 large pizza or 2 medium pizzas

🥰🥰🥰🥰♥️

10/10/2023
10/10/2023

HIER IS MY FLIPPEN LEKKER VLEISPASTEITJIES RESEP................................
GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE.
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected].............................
(Deeg)
12 k Koekmeel
2 t Sout
5 t Bakpoeier
3 Eiers
2 Eetlp Wit Asyn
750g Margarien

Rasper margarien in meel, sout en bakpoeier.
Voeg genoeg water by asyn om 350ml te maak en klits eiers by. Meng met meel. Bak 25 min by 230°C.

Lewer 11 dosyn. Vries rou en bak soos benodig.
Ons het destyds nog die 'panelite' tafels gehad in die kombuis en die hele tafel vol deeg uitgerol.

Dan het ons stroke deeg in die lengte van die tafel gesny, vulsel ingesit in die hele strook en toegerol.

Dan het ons 'n mosterdpoeierblikkie gebruik om die lengte af te merk sodat almal ewe lank is.

Vulsel:
2 kg Maalvleis
2 kg Aartappels
2 eetl Steak & Tjops
2 tlp Sout
½ kg Gemengde groente

Kook vleis gaar en droog en voeg gaar groente en aartappels by. Maak goed fyn.

Ons het sommer deur die vleismeule gemaal, of as ek minder maak het ek die voedselverwerker gebruik.

Ons het dan die koekiespuit gebruik om die vleis op die deeg te sit, daarom moes dit redelik fyn wees. As jy 'n teelepel gaan gebruik kan die vulsel maar growwer. wees.
Bron: Lekker resepte.

28/09/2023
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!Welda Olivier, Phumzile Bongi, Lucky Bongs
18/06/2023

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!

Welda Olivier, Phumzile Bongi, Lucky Bongs

26/04/2023

3 INGREDIENT CHEESECAKE

1 litre plain double cream yoghurt
1 tin condensed milk
200g tennis biscuits, crushed

Press the biscuits into an even layer at the bottom of a deep microwave-safe dish.
Mix the condensed milk with the yoghurt and carefully pour the mixture over the biscuit base. Smooth the top, then microwave on high for 5 to 6 minutes, or until set.
Refrigerate until cool, then slice to serve.

16/04/2023

Nog nooit die "10 gebooie" só mooi gehoor nie.

Tien Beloftes.

Eerste belofte
As Ek die eerste plek in jou lewe inneem, sal jy geen ander gode wil dien nie, want Ek sal die ereplek in jou lewe hê!

Tweede belofte
As Ek in jou hart woon, sal dit nie nodig wees om gesnede beelde van My te maak nie, want jy sal self My beeld dra!

Derde belofte
As jy My liefhet, sal My naam nooit ’n vloekwoord oor jou lippe kan wees nie, maar in alle omstandighede deur jou eerbiedig en gerespekteer word!

Vierde belofte
As Ek die ereplek in jou lewe het, sal die rusdag die hoogtepunt van die week vir jou wees. Dit sal vir jou ’n vreugde wees om in die Gemeenskap van die gelowiges My te aanbid. ’n Dag om na uit te sien, nie om teen op te sien nie!

Vyfde belofte
As Ek in jou lewe is, sal dit vir jou ’n voorreg wees om jou ouers te eer en lief te hê. Dit sal nie vir jou moeilik wees nie, want agter hulle sal jy My sien wat hulle vir jou uitgekies het!

Sesde belofte
As jy My liefde jou eie gemaak het, sal jy nooit iemand wil seermaak of haat nie, wat nog te sê doodmaak!

Sewende belofte
As jy My liefhet, sal dit nie moeilik wees om aan jou lewensmaat getrou te wees nie. As Ek ’n plek in jou huwelik het, sal julle vir mekaar lief wees en julle geluk sal ek in my hande bewaar en vashou!

Agtste belofte
As Ek op die troon van jou lewe sit, sal jy daagliks vra: ‘Aan wie en waar kan ek aan ’n ander iets gee en jy sal nooit iets van ’n ander wil neem nie?’

Negende belofte
As Ek in jou lewe is, sal dit nie meer vir jou lekker wees om van ’n ander kwaad te praat nie. Deur My Gees sal jy ’n mens wees wat van ’n ander niks sal sê as dit nie iets goeds is nie!

Tiende belofte
As jy een met My is, sal My Gees jou tevredenheid gee om vergenoegd te wees met wat jy het, met die besef dat God gee soos wat jy nodig het en wat Hy gee, gee Hy altyd genoeg sodat jy niks sal kortkom nie !!!

08/04/2023

Address

105 Steyn Str
Fochville

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fochville Fleamarket posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fochville Fleamarket:

Shortcuts

Share

Category