Lieflik

Lieflik Ons is 'n klein besigheid wat streef daarna om geloof, hoop liefde en seën na die wêreld te bring

28/02/2022
17/08/2021

Maak n nota, merk jou kalender, plak die teen jou yskas, stuur vir n vriendin en knoop jou oor want LOFMARK begin 26 Aug- 4 Sept 2021 en ons gaan lekker saam kuier!

So trots op hierdie pragtige nig en koningskind… mag ABBA jou seen van Heerlikheid tot Heerlikheid liewe Leoné-Marie
25/06/2021

So trots op hierdie pragtige nig en koningskind… mag ABBA jou seen van Heerlikheid tot Heerlikheid liewe Leoné-Marie

Acoustic version of "Does He see me" - one of the tracks featured on the 'Doorway' Album

Opsoek na ‘n goeie geskenk vir manne..? Jan Schoonraad se debuut boek nou beskikbaar by Lieflik @ Skatkis Fochville
19/03/2021

Opsoek na ‘n goeie geskenk vir manne..? Jan Schoonraad se debuut boek nou beskikbaar by Lieflik @ Skatkis Fochville

15/02/2021

Graag nooi ons elkeen wat ‘n begeerte het om die Koning te loof en prys met jou hele wese om saam met ons te kom koordans... ons skop moreaand om 17:30 die nuwe jaar af by AGS kerksaal op die hoek van Losberg en 8ste straat... sien jou daar🤩
Vir navrae kontak Hannelie 0767630370

07/12/2020
18/10/2020
Vrouemaand SPECIAL...TWEE van Ina van Ina van Vuuren se boeke in ‘n geskenkpak vir slegs R100Net tot einde Augustus... m...
17/08/2020

Vrouemaand SPECIAL...TWEE van Ina van Ina van Vuuren se boeke in ‘n geskenkpak vir slegs R100
Net tot einde Augustus... moenie uitmis op hierdie geleentheid nie... koop sommer vir jou ma, dogter, sussie of vriendin ook een...

15/08/2020

Geestelike boeke geskryf deur Ina van Vuuren asook verskeie ander produkte van haar Pure Pomegranate reeks, beskikbaar by Lieflik @ Skatkis Losberglaan Fochville

Address

Skatkis, 61 Losberg Avenue
Fochville
2515

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lieflik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category