Kom ons Bak - Let us Bake

Kom ons Bak - Let us Bake Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kom ons Bak - Let us Bake, Shopping & retail, 61 Losberg Avenue Skatkis Building, Fochville.

15/09/2026
Wat 'n awesome dag! Baie dankie aan almal wat deelgeneem het, ons kids is darm baie kreatief😊sonder julle sou die dag ni...
12/09/2026

Wat 'n awesome dag! Baie dankie aan almal wat deelgeneem het, ons kids is darm baie kreatief😊sonder julle sou die dag nie suksesvol gewees het Nie, en baie dankie Vir al die Skenkings Vir die DBV Carletonville, dit word opreg waardeer🧁Baie geluk aan al ons wenners🎉Dankie ook aan al ons borge wat die pryse geborg het. South Bakels, Remax Gold, boekwinkel, Nico Zaayman.

Baie geluk aan al die Baksters wat deelgeneem het aan die koekbak kompetisie, daar is soveel talent in Fochville/Carleto...
12/09/2026

Baie geluk aan al die Baksters wat deelgeneem het aan die koekbak kompetisie, daar is soveel talent in Fochville/Carletonville, baie dankie dat julle die tyd gevat het Om deel te neem en "Kom Ons Bak" so mooi voor te stel😊 Baie geluk aan Christel van A touch of temptation met jou wen, beste voorstelling en lekkerste koek! Almal wat deelgeneem het julle is die beste🤗

Daar is nog 4 plekkies oop vir die Cupcake/mini koek versier kompetisie, Kontak 0797731096 as jy die kids nog Wil inskry...
11/09/2026

Daar is nog 4 plekkies oop vir die Cupcake/mini koek versier kompetisie, Kontak 0797731096 as jy die kids nog Wil inskryf

Jy kan nog jou Donasie Vir die DBV Carletonville by "Kom Ons Bak" Kom af gee tot Saterdag oggend 9 uur  Al neem jy nie d...
10/09/2026

Jy kan nog jou Donasie Vir die DBV Carletonville by "Kom Ons Bak" Kom af gee tot Saterdag oggend 9 uur Al neem jy nie deel aan die kompetisie Nie, almal is Welkom!😊👍

Ronde platters met division of Sonder en Square platters te Koop by "Kom Ons Bak" en Dan kry jy Sommer jou doppies ook!
10/09/2026

Ronde platters met division of Sonder en Square platters te Koop by "Kom Ons Bak" en Dan kry jy Sommer jou doppies ook!

Kyk net Na die oulike pryse wat die kids kan wen, as jy Hulle nog Nie ingeskryf het Nie, dis jou laaste kans, Kontak 079...
08/09/2026

Kyk net Na die oulike pryse wat die kids kan wen, as jy Hulle nog Nie ingeskryf het Nie, dis jou laaste kans, Kontak 0797731096!

As jy nog nie ingeskryf het Vir die Koek Bak kompetisie by "Kom Ons Bak" Nie, jy het nog net tot more , Kyk net wat Kan ...
07/09/2026

As jy nog nie ingeskryf het Vir die Koek Bak kompetisie by "Kom Ons Bak" Nie, jy het nog net tot more , Kyk net wat Kan jy wen!

Address

61 Losberg Avenue Skatkis Building
Fochville
2515

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27797731096

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kom ons Bak - Let us Bake posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kom ons Bak - Let us Bake:

Shortcuts

Share