_chalk_clothing_

_chalk_clothing_ Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from _chalk_clothing_, Shopping & retail, Corner of R45 & R310, Groot Drakenstein, Franschhoek.

Lekker besig hier by Nampo. Kyk die mooi blare top - R850!  'n Bargain!!!  En die somer is hier - so ons dra weer jumpsu...
10/09/2026

Lekker besig hier by Nampo. Kyk die mooi blare top - R850! 'n Bargain!!! En die somer is hier - so ons dra weer jumpsuits!! Chalk@Nampo


N A M P O Bredasdorp!!! Die Canola lande is nou groen en raak bruin met sade, maar is steeds pragtig! Die koring staan h...
09/09/2026

N A M P O Bredasdorp!!! Die Canola lande is nou groen en raak bruin met sade, maar is steeds pragtig! Die koring staan hoog en mooi... alles net fantasties!! O ja, en kyk daai mooi klere! Dis weer "...daai broek"! Ag so stunning........ en die nuwe top!!! Wow!, v-hals ook nog...... en die valletjie- ag julle dis beau!!!!

Whatsapp my as jy 'n stel wil hΓͺ- hulle gaan nogal vinnig.

Kom kuier by ons (CHALK!) in Bredasdorp by Nampo - 9 tot 12 September 2026.

Nog 'n paar dae in die UK. Die Natural History Museum was regtig fantasties!!
01/09/2026

Nog 'n paar dae in die UK. Die Natural History Museum was regtig fantasties!!

Sainsbury's pryse!! My dorpie Tonbridge se high street. Ek kuier sΓ³ lekker!!!
15/08/2026

Sainsbury's pryse!! My dorpie Tonbridge se high street. Ek kuier sΓ³ lekker!!!

Al die SuidAfrikaners se tasse is blou-ge"wrap"? πŸ˜‚ So lekker om my mense te sien!!! In Tonbridge, Kent, UK. Warm hier 36...
15/08/2026

Al die SuidAfrikaners se tasse is blou-ge"wrap"? πŸ˜‚ So lekker om my mense te sien!!! In Tonbridge, Kent, UK. Warm hier 36Β°C

Koebaai George, waar dit so heerlik warm was ......  Toe land ek in YSKOUE Johannesburg. Wat 'n skok!  Sit nou en bibber...
11/08/2026

Koebaai George, waar dit so heerlik warm was ...... Toe land ek in YSKOUE Johannesburg. Wat 'n skok! Sit nou en bibber en wag vir Internasionale vlug. MΓ΄re oggend is ek in Engeland!!!! Jaaaay!!!

Dankie KAMERS MAKERS vir 'n baie suksesvolle heerlike week by Menlyn Maine.  Dit was goed!Dankie aan al ons klante en el...
02/06/2026

Dankie KAMERS MAKERS vir 'n baie suksesvolle heerlike week by Menlyn Maine. Dit was goed!

Dankie aan al ons klante en elkeen se ondersteuning en vriendelikheid.

Sien jul weer volgende keer!

Dina.

Verjaardag by KAMERS.... Ooooh ek was lekker bederf!!!  Dankie aan elkeen vir jul goeie wense en die presenkies!!!  πŸ₯³πŸŽŠπŸŽ‰πŸ’ž...
02/06/2026

Verjaardag by KAMERS.... Ooooh ek was lekker bederf!!! Dankie aan elkeen vir jul goeie wense en die presenkies!!! πŸ₯³πŸŽŠπŸŽ‰πŸ’žπŸ’πŸŒ·πŸŽ€πŸŽ‚πŸŽˆπŸŽ

Jaaaay!!! Chalk is by Menlyn Maine!! KAMERS!!!!  Die son skyn, die vibe is amazing die goed is beautiful!!   Kom kuier!!...
27/05/2026

Jaaaay!!! Chalk is by Menlyn Maine!! KAMERS!!!! Die son skyn, die vibe is amazing die goed is beautiful!! Kom kuier!!!

02/05/2026

Pragtige oggend by KAMERS, St Davids, Inanda! Kom geniet n lekker sonskyndag met goeie kos, goeie produkte en wyn uit die Kaap! Kom kuier by CHALK Clothing!

Address

Corner Of R45 & R310, Groot Drakenstein
Franschhoek
7680

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when _chalk_clothing_ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share