Boekeplek & Kuierstoep / Place of Books & Leisure

Boekeplek & Kuierstoep / Place of Books & Leisure Ons verkoop voorheen geliefde boeke en bied 'n kuierstoep met koffie en koek.

We sell pre-loved books and offer coffee and cake on a stoep where you can sit and read at leisure.

09/09/2026
Hapoor, Oupoot en Shawu is maar drie van die bekende olifante van ons tyd. Kom luister na 'n bespreking van Jaco van Wyk...
27/08/2026

Hapoor, Oupoot en Shawu is maar drie van die bekende olifante van ons tyd. Kom luister na 'n bespreking van Jaco van Wyk se boek "Merkwaardige bosreuse van Suider-Afrika" op 5 September om 11h00. RSVP asseblief by Marga 0837083366

Dit het gister (Saterdag) gebrul hier op die Kuierstoep waar Jean Cooper oor sy motorfietsreis deur Afrika gepraat het -...
23/08/2026

Dit het gister (Saterdag) gebrul hier op die Kuierstoep waar Jean Cooper oor sy motorfietsreis deur Afrika gepraat het - hy en n vriend van Kaapstad tot in Madrid, deur donker modder-Afrika.

Reis saam per motorfiets deur die donker hart van Afrika. Jean Cooper vertel op 'n gesellige skryfstyl hoe sy en 'n goei...
07/08/2026

Reis saam per motorfiets deur die donker hart van Afrika. Jean Cooper vertel op 'n gesellige skryfstyl hoe sy en 'n goeie vriend se reis van die Kaap tot in Madrid, Spanje, verloop het.

Zelda Bezuidenhout op die kuierstoep.
03/07/2026

Zelda Bezuidenhout op die kuierstoep.

Watter donker geheime lê in Juna Ferreira se verlede, 'n verlede wat sy eintlik ervaar het as sorgvry en gelukkig? "Mei ...
25/06/2026

Watter donker geheime lê in Juna Ferreira se verlede, 'n verlede wat sy eintlik ervaar het as sorgvry en gelukkig? "Mei en alles daarna" is 'n verhaal oor die geheue se dans tussen werklikheid en versinsel ... kom luister by Boekeplek & Kuierstoep / Place of Books & Leisure hoe praat skrywer Zelda Bezuidenhout oor haar boek -- Saterdag om 11h00. Bespreek by Marga 083 708 3366

Juna Ferreira is in 'n klein Karoo-dorpie waar sy iemand met 'n litteken op die gesig sien. Dit neem haar terug na haar ...
22/06/2026

Juna Ferreira is in 'n klein Karoo-dorpie waar sy iemand met 'n litteken op die gesig sien. Dit neem haar terug na haar gelukkige jeug -- of was dit so gelukkig? Kom luister na die skrywer, Zelda Bezuidenhout.

Zelda Bezuidenhout is op 27 Junie hier by ons op die Kuierstoep. Sy stel haar noek "Mei en alles daarna" bekend. Bespree...
17/06/2026

Zelda Bezuidenhout is op 27 Junie hier by ons op die Kuierstoep. Sy stel haar noek "Mei en alles daarna" bekend. Bespreek nou.

Weer 'n spesiale gedigtevoorlees- oggend met kaas en wyn.
13/06/2026

Weer 'n spesiale gedigtevoorlees- oggend met kaas en wyn.

Boeke ingekry!!
10/06/2026

Boeke ingekry!!

Address

658 Aurelia Street
Garsfontein
0080

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boekeplek & Kuierstoep / Place of Books & Leisure posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boekeplek & Kuierstoep / Place of Books & Leisure:

Shortcuts

Share