Quiltalk

Quiltalk Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Quiltalk, Fabric Store, Wellington Street, George South.

We carry gorgeous, fun, quality 100% cotton quilting fabrics, ready to make quilting kits, beautiful fabric rolls, jelly rolls, gift packs, charm squares and so much more!

31/05/2026
30/05/2026

’n Jong seun in Skotland trek tans groot aandag op sosiale media nadat hy glo geweier het om te kniel tydens ’n gebedsdemonstrasie by ’n moskee wat saam met sy Beaver Scouts-groep besoek is.

Volgens berigte was die besoek deel van ’n opvoedkundige uitstappie om kinders meer oor Islam en ander geloofstradisies te leer. Tydens die demonstrasie het ander kinders en volwassenes deelgeneem deur te kniel, maar die jong seun het rustig bly staan.

Die oomblik het vinnig aanlyn versprei, met duisende mense wat reageer op wat hulle beskryf as ’n respekvolle maar moedige besluit om by sy persoonlike oortuigings te bly.

Verskeie Christene op sosiale media het na Handelinge 5:29 verwys waar staan: “Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan mense.”

Die voorval het ook gesprekke ontlok oor godsdiensvryheid, persoonlike oortuigings en hoe kinders aangemoedig kan word om ander gelowe met respek te hanteer sonder om hul eie geloof prys te gee.

As jou geloof getoets word in ’n wêreld wat al meer druk plaas op kompromie, sal jy die moed hê om getrou te bly aan dit waarin jy glo?



28/05/2026

Gisteroggend ry ek 04:40 uit Somerset-Wes op pad Kaap toe... Iewers op die R300 neem ek hierdie foto van die mis, d**k nogal vir myself dis eintlik baie vroeg... Dis toe dat ek die twee ouens langs die pad sien stap, elkeen met 'n klein rugsak... En ek wonder hoe laat het hulle dag begin, hoe lank hulle al so flink stap en teen watter tyd hulle by die werk sal kom...

Vanoggend 05:08, terwyl my gospel musiek kliphard in die kar speel en ek my warm koppie koffie geniet, sien ek dié slag 'n groep ouens wat elkeen 'n groot trollie sleep so aan die kant van die pad. Ek neem aan dis herwinningsdag... Ons is almal op pad na iewers of iets wat vandag vir ons gesinne sal voorsien...

En ek d**k, Here, mag die R300 nooit net nog 'n stuk highway wees op pad na my werk en die mense waarvoor ek so lief is... Mag hierdie prentjies my aahou herinner aan die bronne, geleenthede en mense waarvan ek 'n rentmeester is en mag ek getrou wees aan dit wat U vandag van my vra...

27/01/2026

Our team is here to provide reliable service, expert support, and solutions that help your business stay productive and on the move all year long.

Visit UD Trucks Klerksdorp:
166 Church St, Klerkindustria, Klerksdorp, 2571

23/01/2026

Quiltalk is opgewonde om deel van die uitstalling te wees.
Cecile 0828005727

Address

Wellington Street
George South
6530

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 12:30

Telephone

+27828005727

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Quiltalk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category