12/04/2026
Maak hierdie Kersmark nóg lekkerder! Ons soek kosverkopers vir die
Outeniqua Kersmark (5 – 19 Des 2026)
📍 NG Moedergemeente Kerksaal, George
As jou kos onweerstaanbaar is – kontak ons ([email protected])