14/02/2025
Hierdie Saterdag 15 Februarie 2025 gaan ons bietjie geraas maak by DIE OSSEWA PUB AND GRILL
Kom loer in, sê hallo en geniet die aand saam ons met GREAT specials!!
Alle brandewyne op special vanaf 18:00 tot 20:00
2 x Dubbels + Mix = R 55
Bring vir liefie en geniet 'n lekker ietse vir die honger kol op die maag
2 x Large Pizzas = R 150
Ek kan nie wag nie!! Hoop ek sien julle daar!!
share! share! share!