Gordonsbaai Markte

Gordonsbaai Markte Gordonsbaai Herfs- en Kersmark is 2 besonderse mooi, unieke markte in die skilderagtige Gordonsbaai. Dié tipe wat jy NIE mag misloop nie.

Doen jouself 'n guns, en volg ons page en IG om op hoogte te bly van datums, foto's & uitstallings🤩 Die Gordonbaai Herfs- en Kersmark is twee onbeskryflike mooi en gewilde markte in die skilderagtige . Dis van daardie tipe belewenisse wat jy nie mag misloop nie. Die is einde April/begin Mei en die strek van einde November/begin Desember by die Lofsentrum.

Besoekers aan die mark sal nie net besonderse “crafts”, geskenke, kos, juwele, speelgoed, skryfbehoeftes en huisware vind nie, maar ook 'n ongelooflike atmosfeer! Ons het ‘n wye verskeidenheid uitstallers van regoor die land met die aanloklikste produkte! Iets vir elkeen en nog meer. En, om seker te maak jy ly nie honger nie – sal die restaurant jou verlei met heerlike etes en lekkernye. Ons melktert is ‘n moet! Infinity Coffee sorg vir boeretroos of ietsie “iced” as jy nodig het om af te koel. Kom deel in die pret, doen 'n bietjie geskenk-bederf of en bly vir goeie , 'n heerlike ete of 'n verleidelike stuk koek, want ons klomp kuier ! DATUMS EN TYE:
Maandag-Vrydag: 10:00-19:00
Saterdag: 09:00-16:00
Sondag: GESLUIT

Navrae: [email protected]
Kaartfasiliteite beskikbaar

07/06/2026

Let's get knitting!
Beanies and donations of gently used warm jackets for children are warmly welcomed.

First week of term 3.


18/05/2026

Remember these Important dates! 💝🎁📦
You don't want to be left with a red face because you forgot to get a gift!

13/05/2026

Never be afraid to trust an unknown future
to a known God.
~ Corrie ten Boom

🌸 Geseënde Moedersdag aan alle ongelooflike mammas, oumas, en moederfigure 🌸Vandag vier ons die sagte harte, sterk hande...
10/05/2026

🌸 Geseënde Moedersdag aan alle ongelooflike mammas, oumas, en moederfigure 🌸

Vandag vier ons die sagte harte, sterk hande, stil opofferings en onmeetbare liefde van vroue wat elke dag hul families, huise en gemeenskappe mooier maak 💕

Dankie vir elke gebed, elke drukkie, elke laatnag-bekommernis, elke warm koppie koffie, elke “is jy veilig?” en elke klein dingetjie wat so maklik as vanselfsprekend aanvaar word.

Mag julle vandag ekstra geliefd, waardeer en bederf voel 🌷
En mag julle harte net so vol wees soos die liefde wat julle oor jare uitgedeel het.

Baie dankie aan elke ondersteuner en follower van — julle ondersteuning beteken vir ons ongelooflik baie 🌸

Geniet ’n rustige, mooi en geseënde saam met julle geliefdes 💝

Jos 1:9
06/05/2026

Jos 1:9

05/05/2026

Success is not final; failure is not fatal: It is the courage to continue that counts.
~ Winston S. Churchill

Wat ń ongelooflike Herfsmark! 🍂Ons as Mark-organiseerders wil opreg dankie sê aan elkeen wat gehelp het om ons   ’n suks...
03/05/2026

Wat ń ongelooflike Herfsmark! 🍂

Ons as Mark-organiseerders wil opreg dankie sê aan elkeen wat gehelp het om ons ’n sukses te maak.
Dit gebeur nie vanself nie – dit vra ’n gedugte span, mooi gesindhede, oop harte… en ons Hemelvader se seën en genade 🙌🏽

Dankie aan elke vrywilliger wat hul tyd en energie gegee het – julle maak ’n verskil wat nie altyd gesien word nie, maar beslis gevoel word.
En aan ons uitstallers – julle moeite, kreatiwiteit en passie het weer gewys hoekom julle produkte uit die boonste gestoeltes is 🤩👌🏽

Ons is ook ongelooflik dankbaar vir elke besoeker wat kom inloer, koop, lag en ondersteun het.

Kom ons onthou:
Wanneer ons plaaslike entrepreneurs en kleinbesighede ondersteun, bou ons nie net ’n ekonomie nie…
ons bou liefde, eenheid en ’n sterker gemeenskap ❤️

Tot volgende keer… julle maak dit alles die moeite werd! 🎁

02/05/2026

Ons sou graag 'n ruiker blomme wou gee aan elke persoon wat gehelp het om die mark so 'n groot sukses te maak.
Die organisasie was uitstekend en baie knap gedaan.
Die entoesiasme en harde werk van elke helper en vrywilliger het deel gevorm van die heerlike gees wat by die mark geheers het. Ons weet julle het dit ter wille van Sý eer gedoen.
Ons loof en prys ons wonderlike Heer vir Sy groot genade, en sê dankie vir die seën wat op die mark gerus het.

Laaste dag🥺
02/05/2026

Laaste dag🥺

Address

Gordonsbaai Lofsentrum, C/o Dennehof & Lemoenboom Way, Cape Town
Gordonsbaai
7140

Opening Hours

Monday 10:00 - 19:00
Tuesday 10:00 - 19:00
Wednesday 10:00 - 19:00
Thursday 10:00 - 19:00
Friday 10:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gordonsbaai Markte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gordonsbaai Markte:

Shortcuts

Share

Category