09/08/2026
Hierdie is vir die vroue wat nooit opgee nie, maar altyd in styl vorentoe stap. ๐
Gelukkige Vrouedag aan al die besonderse vroue wat ons wรชreld mooier, wyser en sterker maak. ๐ธ
NS: Leeubekkies is my gunstelling blom uit my kinderdae.