13/01/2023
Frikkadel se MalWinkel is aan die uitbrei...
Klein koekies soos black forest, koffie- en vlakoekies, smutsies en nog vele meer word gebak.
Bekers, mousepads, hemde en die ou staatmakers is ook nog daar, maar daar is nuwe toevoegings tot die lys:
Borde, staal waterbottels, kouse, magic mugs en selfs gekleurde bekers!