Verlig Geskenke vir vrou, mamma, vriendin & baba! Wees Verlig want jy is vir HOM 1/100🐑
Winkel in Hartbeesfontein tesame met werkswinkels & klein funksies.

Nika 076 933 2505 🌷

Whatsapp my asb persoonlik indien jy van die produkte wil koop ☺️Koerier uitgesluit (ek kan aflaai in Klerksdorp by Joli...
02/03/2026

Whatsapp my asb persoonlik indien jy van die produkte wil koop ☺️

Koerier uitgesluit (ek kan aflaai in Klerksdorp by Jolie Femme Boutique)

Nika
0769332505

Onthou ons is *slegs vandag en môre oop 10:00 - 16:00!*🤩 kom spaar op die mooiste geskenke en produkte met alles wat op ...
10/02/2026

Onthou ons is *slegs vandag en môre oop 10:00 - 16:00!*🤩 kom spaar op die mooiste geskenke en produkte met alles wat op uitverkoping is in die winkel! 👏🏻

Whatsapp gerus om aanlyn ook te koop.

Nika
0769332505

GROOT UITVERKOPING BY VERLIG OP ALLE VOORRAAD!🤩👏🏻☀️ 🛒In die winkel of aanlyn (via whatsapp)🗓Vandag 6 Feb - Woensdag 11 F...
06/02/2026

GROOT UITVERKOPING BY VERLIG OP ALLE VOORRAAD!🤩👏🏻☀️
🛒In die winkel of aanlyn (via whatsapp)
🗓Vandag 6 Feb - Woensdag 11 Feb
⏳️MA - VRY 10:00 - 16:00
SAT 08:00 - 12:00 (7 Feb)
📍Verlig, Tigane Kwekery, Hartbeesfontein
(https://maps.app.goo.gl/PqpH4WWVAtQwE27K7)

LW - Die kombuis is nie ten volle oop nie gedurende hierdie tydperk (vra dus vir beskikbaarheid).

*Die eerste paar kliënte kry iets GRATIS!! NOU IS JOU KANS!*👏🏻👏🏻👏🏻

Nika
0769332505

GROOT UITVERKOPING BY VERLIG OP ALLE VOORRAAD!🤩👏🏻☀️ 🗓26 Januarie - 27 Februarie⏳️MA - VRY 10:00 - 16:00SAT 08:00 - 12:00...
26/01/2026

GROOT UITVERKOPING BY VERLIG OP ALLE VOORRAAD!🤩👏🏻☀️

🗓26 Januarie - 27 Februarie
⏳️MA - VRY 10:00 - 16:00
SAT 08:00 - 12:00 (7, 14, 21 Feb)
📍Verlig, Tigane Kwekery, Hartbeesfontein
(https://maps.app.goo.gl/PqpH4WWVAtQwE27K7)

Alle produkte is teen spesiale prys om dit uit te verkoop - *neem asb kennis* dat omrede alles teen sulke goeie pryse afgemerk is, dat diegene *wat met kaart betaal ń +3.5% op hul totaal sal kry, agv transaksie fooie*, dus is kontant welkom! 🥳

LW - Die kombuis is nie ten volle oop nie gedurende hierdie tydperk (vra dis vir beskikbaarheid). Heerlike Roos Vanilla Koek is vanaf Dins 27/01 beskikbaar! 😍🌹🍰

EERSTE PAAR KLIËNTE KRY OOK IETS GRATIS!! NOU IS JOU GELEENTHEID!! 👏🏼👏🏼🤩

Nika
0769332505

Verlig sal ongelukkig vandag (21/01) toe wees, jammer vir die ongerief 🤍
21/01/2026

Verlig sal ongelukkig vandag (21/01) toe wees, jammer vir die ongerief 🤍

*Bloubessies gebakte poeding met Vanilla roomys* slegs R18/sny vandag! 😍 sit down of takeaway. Kyk uit vir ń groot en be...
16/01/2026

*Bloubessies gebakte poeding met Vanilla roomys* slegs R18/sny vandag! 😍 sit down of takeaway.

Kyk uit vir ń groot en belangrike aankondiging binne die volgende week 👏🏻☺️🔔

Ma - Vry 10:00 - 16:00
1ste 2 Sat 08:00 - 12:00

Verlig, Tigane Kwekery, Hartbeesfontein 🌳

Nika
0769332505

Die heel lekkerste *wortelkoek!*🥕🤩 R30/sny sit down of takeaway.Roos Vanilla Koek special🌹 R20/sny of R30 net koffie/tee...
09/01/2026

Die heel lekkerste *wortelkoek!*🥕🤩 R30/sny sit down of takeaway.

Roos Vanilla Koek special🌹 R20/sny of R30 net koffie/tee ☕️

Geniet ook ons verskeidenheid mooi en lekker produkte wat perfekte geskenke maak!🎁

Ons is môre oop!👏🏼

Ons ure is:🛎️
Ma - Vry 10:00 - 16:00
1ste 2 Sat 08:00 - 12:00

Join ons groepie
https://chat.whatsapp.com/D0NdolND25WLNJGE9qISGZ

Verlig, Tigane Kwekery, Hartbeesfontein 🌳

Nika
0769332505

Address

R507 Road, Verlig
Hartbeesfontein
2600

Telephone

+27726887728

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Verlig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category