Namib Kameeldoring Harties

Namib Kameeldoring Harties Namib Kameeldoring Braai Hout - Hartbeespoort.

- Ons hout is droëer as jou ouma se beskuit.

🔥🇳🇦Namibiese Kameeldoring: Die "Koning van Braai". Dit neem 'n rukkie om aan te steek, maar skep 'n massiewe hoeveelheid...
17/07/2026

🔥🇳🇦Namibiese Kameeldoring: Die "Koning van Braai". Dit neem 'n rukkie om aan te steek, maar skep 'n massiewe hoeveelheid intense, stadig brandende kole wat jou ure lank laat braai.

🔥🇳🇦Kry vandag die beste droeë kaggel en braaihout in Hartbeespoort. Ons is plaaslike verskaffers van Namibiese Kameeldor...
01/07/2026

🔥🇳🇦Kry vandag die beste droeë kaggel en braaihout in Hartbeespoort. Ons is plaaslike verskaffers van Namibiese Kameeldoring hout hier in Harties en ons lewer vir jou af.🔥🇳🇦

NB: Ons hout is ook beskikbaar by Dreiers hardeware, Schoemansville Slaghuis, MBT Garage en Oak Barrel bottelstoor.

30/06/2026

By Namib Kameeldoring Harties kry jy net droeë hout. Kontak ons vandag vir afleweringing.

30/06/2026

Beter hout as Namib Kameeldoring sal jy nie kry nie. Kontak Namib Kameeldoring Harties vandag en ons lewer vir jou af. Kontak ons vandag by 076 711 6557

Moenie met nat hout sukkel hierdie winter ❄️ nie. By Namib Kameeldoring Harties kry jy net die beste hout en hulle lewer...
18/06/2026

Moenie met nat hout sukkel hierdie winter ❄️ nie. By Namib Kameeldoring Harties kry jy net die beste hout en hulle lewer vir jou af.

🔥🇳🇦HARTBEESPOORT EN BRITS🔥🇳🇦Kry die heel beste hout net hier by Namib Kameeldoring Harties vir hierdie winter en ook die...
11/06/2026

🔥🇳🇦HARTBEESPOORT EN BRITS🔥🇳🇦
Kry die heel beste hout net hier by Namib Kameeldoring Harties vir hierdie winter en ook die belangrike braai dae wat opkom.

Address

Hartbeespoort
0216

Telephone

+27767116557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namib Kameeldoring Harties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namib Kameeldoring Harties:

Shortcuts

Share