Stunning

Call Directions

Stunning STUNNING is Helene Theron se baba. Stunning het begin om hul inkomste aan te vul as hul kursusse in berading en bevryding aangebied het.

So 5 jaar terug het Helene en ñ paar dames SIMPLY US begin. Daar het die besigheidsgogga behoorlik gebyt! Sy het uitgebrei vanaf slegs juwele na 2e handse boeke, geskenke en nog baie meer! Met die huidige ekonomie het hul na baie gebed, besluit om stalletjie staan te los en hul gewig in ñ voltydse winkel in te gooi. Van hier is Pieter en Helene se voltydse winkel gebore! Kursusse is nog steeds beskikbaar in dvd formaat met handleidings.
2021 sal hul ook weer kursusse aanbied. Kontak Pieter (082 820 3785) vir navrae of bestel van die kursus.

En met die knip van die oog is dit alweer Vrydag ...Ons wag vir jou om te kom kyk wat alles by Stunning uitgepak word.
18/09/2026

En met die knip van die oog is dit alweer Vrydag ...Ons wag vir jou om te kom kyk wat alles by Stunning uitgepak word.

Wat ñ heerlike September Vrydag !Kom loer ñ bietjie wat ek alles nuut uitgepak het ... Veral ons Louis Lamour lesers .77...
11/09/2026

Wat ñ heerlike September Vrydag !
Kom loer ñ bietjie wat ek alles nuut uitgepak het ... Veral ons Louis Lamour lesers .
77 van sy boeke op die rak. En katte van Namibiese steen gemaak en en en ..die mooiste mooi juwele en serpe nog steeds R100
Helene
0832256388

En net so is die Lente seisoen op ons !  Spesiaal vir die lente maand is al ons pragtige serpe R100 elk.Dan vir julle wa...
04/09/2026

En net so is die Lente seisoen op ons ! Spesiaal vir die lente maand is al ons pragtige serpe R100 elk.
Dan vir julle wat al so lank wag vir die hasie en boek kussingslope ...almal is uitgepak ! Kom gou voor jy weer so lank moet wag.
Ek het ook baie Lee Childs ingekry.
Mooi dag en naweek vir elkeen.
Helene
0832256388

Mag elke vrou vandag die oorvloedige liefde van haar Here ervaar. Mag Hy jou oorweldig met Sy heerlike goedheid en guns.
09/08/2026

Mag elke vrou vandag die oorvloedige liefde van haar Here ervaar. Mag Hy jou oorweldig met Sy heerlike goedheid en guns.

Mag jou naweek geseënd wees.
08/08/2026

Mag jou naweek geseënd wees.

Kan jy glo ? Die warm swembad in die Seefront is weer oop !!!Ennnnn ...baie nuwe krale, oorbelle en armbande ...jy sal s...
01/08/2026

Kan jy glo ?
Die warm swembad in die Seefront is weer oop !!!
Ennnnn ...baie nuwe krale, oorbelle en armbande ...jy sal self moet kom kyk.
Die rak met die Romanza boekies is ook weer propvol.
Helene
083

Wat is nou lekkerder as om met ñ boek in die wintersonnetjie te ontspan ?  Kom kuier gerus by ons. Ek het vanoggend so b...
31/07/2026

Wat is nou lekkerder as om met ñ boek in die wintersonnetjie te ontspan ?
Kom kuier gerus by ons. Ek het vanoggend so baie boeke uitgepak.
En dan natuurlik kan jy mos sommer ook bietjie juwele kyk....
Helene
0832256388

Dis wraggies alweer Vrydag !!Vanoggend baie boeke en veral pêrels uitgepak
24/07/2026

Dis wraggies alweer Vrydag !!
Vanoggend baie boeke en veral pêrels uitgepak

Kan jy glo ? Dis alweer Vrydag !Vanoggend baie boeke en veral pêrels uitgepak.Mooi dag vir julle elkeen Helene0832256388
24/07/2026

Kan jy glo ? Dis alweer Vrydag !
Vanoggend baie boeke en veral pêrels uitgepak.
Mooi dag vir julle elkeen
Helene
0832256388

ñ Baie geseënde Vrydag vir elkeen van julle.Stunning bars uit sy nate van al die boeke en die juwele. Jy mag dit nie mis...
17/07/2026

ñ Baie geseënde Vrydag vir elkeen van julle.
Stunning bars uit sy nate van al die boeke en die juwele. Jy mag dit nie misloop nie !

Address

Hartenbos Camping
Hartenbos
6520

Telephone

+27711722568

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stunning posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share