Hartklop - Ietsie van Alles

Hartklop - Ietsie van Alles Hier by Hartklop kry jy waarlik Ietsie van Alles - Boeke, Geskenke, Speelgoed, Speletjies, Legkaarte, Swemklere, Handoeke, Wol, Habby en nog vele meer....

Kom maak n draai by Hartklop - Ietsie van Alles vir ons Groen en Rooi kol uitverkoping 🥳🥳🟢🔴Uitverkooping is slegs op pru...
12/05/2025

Kom maak n draai by Hartklop - Ietsie van Alles vir ons Groen en Rooi kol uitverkoping 🥳🥳🟢🔴

Uitverkooping is slegs op prudukte wat gemerk is met n 🟢of🔴 plakker

Ons is geleë binne die Spar Sentrum Hartenbos

Kom loer gerus in

08/08/2024
Maak jy self iets uniek. Rakspasie nou te huur in Hartenbos (in die hart van Hartenbos en baie voete), vir Handgemaakte ...
11/11/2023

Maak jy self iets uniek. Rakspasie nou te huur in Hartenbos (in die hart van Hartenbos en baie voete), vir Handgemaakte Produkte. Desember 2023 vakansie, vanaf 24 November 2023 tot 8 Januarie 2023. Skakel 0835662250 vir verdere navrae.

Kom loer gerus in by ons, Hartklop - ietsie van Alles, Spar Sentrum, Hartenbos. Hier is regtig iets van alles, soos Boek...
08/12/2021

Kom loer gerus in by ons, Hartklop - ietsie van Alles, Spar Sentrum, Hartenbos. Hier is regtig iets van alles, soos Boeke, Geskenke, Handdoeke, Hoede, Aqua-shoes, Speletjies, Legkaarte en nog vele meer...

Hier by Hartklop is sowaar Ietsie van Alles. Met die tyd wat voorlê en kinders wat besig gehou moet word, is Hartklop ee...
24/03/2020

Hier by Hartklop is sowaar Ietsie van Alles. Met die tyd wat voorlê en kinders wat besig gehou moet word, is Hartklop een van jou beste keuses om vir die kinders iets te kry. Selfs vir groot mense. Van Legkaarte, Speletjies, selfdoen projekte, lekker leesboeke, kook Boeke en nog vele meer. Kom loer gerus in, voor jy spyt is en niks het om te doen die volgende 3 weke plus nie...

Kom vul jou wol aan vir al die niks doen tye by die huis.
24/03/2020

Kom vul jou wol aan vir al die niks doen tye by die huis.

23/01/2020

Address

Winkel 2B, Spar Sentrum, Kompanjelaan
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27446950244

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartklop - Ietsie van Alles posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category