Oupie Kedoupie

Oupie Kedoupie Opvoubare TV Skinkbord Tafels deur Oupie Kedoupie

Mini Epoksie Potjiekosstelle - Perfekte KersgeskenkMini potjiekosstelle is die ideale manier om te onthaal of net lekker...
30/11/2020

Mini Epoksie Potjiekosstelle - Perfekte Kersgeskenk

Mini potjiekosstelle is die ideale manier om te onthaal of net lekker te kuier. Die blad is behandel met 'n vuurvaste epoksie. Sluit ook in: no. 1/4 gietyster Bush Baby Potjie, opskepbakkie en gelbakkie.

Prys: R395 elk.
Kontak Hanno op 072 107 4449. Landswye versendings opsies.

28/05/2020

Nog 'n manier om die Oupie Kedoupie Botteloopmaker te gebruik

28/05/2020

Hoe werk die Oupie Kedoupie Botteloopmaker

Wees Betyds vir Vadersdag!Oupie Kedoupie bied 'n reeks topgehalte handgemaakte produkte aan wat insluit botteloopmakers,...
28/05/2020

Wees Betyds vir Vadersdag!

Oupie Kedoupie bied 'n reeks topgehalte handgemaakte produkte aan wat insluit botteloopmakers, potjiekosstelle, opvou tafels en - stoele, piekniek speseryrakkies ens!

Landswye versending kan gereël word.
Kontak Hanno op 072 107 4449 vir navrae of bestellings.

Oupie Kedoupie se eerste mark vir 2020 is hierdie Saterdag 4 Januarie 2020 by die Groot Brakrivier Uitspanmark. Die hele...
03/01/2020

Oupie Kedoupie se eerste mark vir 2020 is hierdie Saterdag 4 Januarie 2020 by die Groot Brakrivier Uitspanmark. Die hele reeks van Oupie Kedoupie wat insluit die opvoutafels, opvoustoele, potjiekosstelle, botteloopmakers, speseryrakkies ens sal Saterdag beskikbaar wees.

Die mark is aan vanaf 08h00 - 13h00.

Vir bestellings en navrae kontak Hanno op 072 107 4449.

Besoek die laaste mark vir Oupie Kedoupie vir 2019 - Saterdag 28 Desember 2019 by die Groot Brakrivier UItspanmark. Die ...
27/12/2019

Besoek die laaste mark vir Oupie Kedoupie vir 2019 - Saterdag 28 Desember 2019 by die Groot Brakrivier UItspanmark. Die hele reeks van Oupie Kedoupie wat insluit die opvoutafels, opvoustoele, potjiekosstelle, botteloopmakers, speseryrakkies ens sal Saterdag beskikbaar wees. Die mark is aan vanaf 08h00 - 13h00. Sien jou daar! Vir bestellings en navrae kontak Hanno op 072 107 4449.

Oupie Kedoupie is vandag by die Groot Brakrivier Uitspanmark tot 13h00. Opvou tafels en - stoele, potjiekosstelle, botte...
21/12/2019

Oupie Kedoupie is vandag by die Groot Brakrivier Uitspanmark tot 13h00. Opvou tafels en - stoele, potjiekosstelle, botteloopmakers, piekniek speseryrakkies en vele meer! Kom maak 'n draai.

20/12/2019

Oupie Kedoupie is môre Saterdag 21 Desember 2019 by die Groot Brakrivier Uitspanmark met sy reeks opvou tafels en -stoele, potjiekosstelle, botteloopmakers, piekniek speseryrakke en vele meer! Sien jou daar! Vir bestellings en navrae kontak Hanno op 072 107 4449

Mini Potjiekosstelle beskikbaarOupie Kedoupie se mini potjiekosstelle is die ideale manier om te onthaal of net lekker t...
29/11/2019

Mini Potjiekosstelle beskikbaar

Oupie Kedoupie se mini potjiekosstelle is die ideale manier om te onthaal of net lekker te kuier. Die blad is behandel met 'n vuurvaste epoksielaag.

Slegs R 395 per stel. Dit sluit in die No.1/4 Bush Baby Potjie, opskepbakkie, gelbakkie asook die staander met epoksie blad.

Kontak Hanno op 072 107 4449
Landswye versendings opsies
www.oupiekedoupie.co.za

Besoek die stalletjie van Oupie Kedoupie hierdie Saterdag 2 November 2019, by die Groot Brakrivier Uitspanmark vanaf 08h...
01/11/2019

Besoek die stalletjie van Oupie Kedoupie hierdie Saterdag 2 November 2019, by die Groot Brakrivier Uitspanmark vanaf 08h00 - 13h00.

Ons bied 'n verskeidenheid handige opvoutafels en -stoele, sowel as ons nuwe Epoxy behandelde Potjiekosstelle! Dis die perfekte kersgeskenk!

Oupie Kedoupie kan sy produkte ook landswyd versend.

📱📌Kontak Hanno vir navrae/ bestellings op 072 107 4449.

Address

13 Kompanje Avenue
Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oupie Kedoupie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oupie Kedoupie:

Shortcuts

Share