09/08/2026
πβ¨π’ UITSTALLERS GESOEK!
Wil jy jou produkte aan duisende vakansiegangers en plaaslike inwoners bekendstel? Nou is jou kans!
π
Aansoeke sluit: 30 September 2026
π
27 November 2026 β 2 Januarie 2027
π H/V Louis Fourie & Kaap de Goede Hoop Rylaan, Hartenbos
(Langs Laerskool Hartenbos)
Hoe om aansoek te doen:
π© E-pos Tina by [email protected]
πΈ Onthou om foto's van jou produkte saam met jou aansoek te stuur.
π Tag 'n vriend of deel hierdie plasing met iemand wat graag by hierdie Kersmark wil uitstal! β€οΈ